Lee-Ann Langeveld

Lee-Ann Langeveld, voorheen West, is ’n wiskundeonderwyser.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-07-13

Is jy in graad 9 en wil jy hersiening doen van kwartaal 1 en 2 se werk? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memo om jou te help.

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-06-01

Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-05-16

Is jy in graad 9 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakels en laai ’n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.

Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In die eerste kwartaal van graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

Wiskunde in graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak.

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-08

Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-03-16

Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier af.

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-03-10

Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van ’n sandkasteel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.

Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-11-26

Lee-Ann West is tot die redding! As jy in graad nege is en jy verstaan nog nie hoe om algebraïese breuke te vereenvouding nie, moet jy nou alles los en kom kyk. 

Graad 11: Trigonometrietoets en –memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-10-22

Is jy in graad 11 en wil jou driehoeksmeting voor die einde van die jaar bemeester? LitNet bied gratis hulp! Laai ’n oefenvraestel en -memo hier af.

Wiskunde met LitNet: Graad 9, faktorisering – verskil in vierkante

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-10-08

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 9-leerders van faktorisering.

Wiskunde met LitNet: Parallelogramme vir graad 10 (Deel 2)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-09-16

In hierdie video brei Lee-Ann West verder uit op die eienskappe van die parallellogram.

Wiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-09-15

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallellogram vir graad 10-leerders.

Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-08-20

In hierdie video maak Lee-Ann West graad sewe-leerders touwys met bewerkings van desimale breuke. Niemand hoef in hierdie inperkingstyd agter te bly nie! Laat Lee-Ann jou wys hoe om somme te doen.

Top