Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
2019-11-15Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)
2019-11-14Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)
2019-11-07Is jy in graad vier en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai ’n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
2019-11-06Is jy in graad agt en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart
2019-10-30Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen
2019-08-28Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!
Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie
2019-08-14In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.
Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe
2019-08-07In hierdie week se video behandel Lee-Ann West parallellogram-eienskappe vir graad tien-leerders.
Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering
2019-07-24In hierdie week se video behandel Lee-Ann West faktorisering vir graad nege-leerders.
Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8
2019-07-19Die derde kwartaal het afgeskop en as jy in graad agt is, behandel jou wiskundeklas waarskynlik nou breuke. In hierdie week se video behandel Lee-Ann West presies hierdie werk: breuke vir graad agt-leerders.

