
Die agnostiese anoreksie perspektief
2012-12-11 Geen ware gelowige is onderdanig aan die ander een, nie. Maar algar van hulle is onderdanig aan die HERE en hulle betoon respek aan mekaar ter wille van die teenwoordigheid van die HERE by hulle algar.
Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel
2012-12-03 Hoe mens egter bevooroordeeld kan wees en steeds wetenskaplik relevant, is egter nie werkbaar, nie.
Leon Retief se darwinisme-verdediging
2012-11-29U het ’n baie lywige kommentaar gelewer en ek sal dit as sodanig aanspreek.

Oor jupiter en optiese illusies
2012-11-26 Brianvds doen moeite om my te oortuig dat hulle die mane om jupiter met verkykers en gewone teleskope kan sien van hier af.
Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme
2012-11-21 Daar is weer deesdae ’n kenmerkende sarsie persoonlike aanvalle vanuit die beleërde geledere van die agnostici.
Meme en die Waarheid herbesoek
2012-11-20 Die kruks van die saak is dít – die term ‘meem’ is geskep deur (vermoedelik) Dawkins om iets te probeer beskryf wat hy nie weet waar dit vandaan kom, nie.

Die Kerkorrel-sindroom
2012-11-15 As mens die berigte omtrent die oorsake van Rabie se oorlye kan glo, was dit ’n desperate, eensame handeling en wonder, hoe het dit dan gekom dat ’n selebriteit so tragies en eensaam aan ’n tou hang?
Die weë van die agnostikus
2012-11-14 Mens moet maar net soms bietjie lae profiel hou en dan die agnostici se skrywery hier dophou om te sien presies hoe verward en rigtingloos hulle is.
Onderliggend tot die Amerikaanse presidentsverkiesing
2012-11-12 Obama is president van ’n land waar die amptelike motto steeds is, ‘In God We Trust’ - ironies, met ’n konstitusie waar openlike Godsdiensbeoefening in openbare plekke ’n taboe is.
Die Woord
2012-10-31 Het dié aanslae teen die Woord enigsins geslaag? Hoegenaamd nie. Die teendeel blyk.
Die Skepping en berekening van tye
2012-10-30 "Dit is nie vir my en vir jou nodig om te weet hoe lank die eerste paar skeppingsdae was, of hoe lank presies die antieke jaarberekeninge was, nie."
Brianvds en die darwinistiese Bastille
2012-10-25 "Die Middeleeuse ouens wat aanvanklik Galileo en kie se aansprake verwerp het, was óók wetenskaplikes, wat die destydse pous daaroor geadviseer, het."
J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III
2012-10-23 Gericke se mening dat die God-konsep dus net in die lees van Godsdienstige tekste bestaan en nie daarbuite nie, is eweneens onhoudbaar.