Maak kinderboeke jou nuwejaarsvoorneme
2012-01-26 Dis tyd vir die kleingoed om terug te keer skool toe. En vir sommiges om vir die heel eerste keer aan die genade van ’n (hopelik) liefdevolle en bekwame graad 1-juffrou oorgelaat te word.Streekselement gee bestaansreg aan Bitter heuning
2011-12-08 Volgens SASOL se Vetplante van Suid-Afrika is die Sandveld ’n “sanderige, plat area met rotsriwwe” en strek dit vanaf Alexanderbaai in die noorde tot Bloubergstrand in die suide.
''Die tyd het vanself ryp geword.'' Alexander Strachan gesels oor Grenslit
2011-09-06 Tydens die Grensoorlog is boeke oor dié oorlog gereeld uitgegee; dit was meestal fiksie en dikwels bedoel as protes teen die oorlog self. Hoekom het daar soveel jare verloop voor daar weer op ’n groot skaal en so intensief oor die ...
The Young Gay Guys Guide to Safer Gay Sex: Allermins 'n prekerige pamflet
2011-08-11 Die meeste van ons ken Jan van Elfen se Wat seuns moet weet goed. Dié boek staan al jare lank in vir pa’s wat nie besef hoe belangrik dit is om self met hul seuns oor “die dinge van die lyf” te praat nie. Of wie se verhoudings met hul seuns nie intiem ...

Aan die ander kant van die draad – Engelse boeke vir Afrikaanse lesers
2011-06-29 Afrikaanse boeke hoef nie terug te staan vir wat in Engels beskikbaar is nie, maar die groen lappies gras aan die ander kant van die draad bring dikwels vreugde. Daar het die afgelope maande ’n handvol Engelse boeke verskyn wat ook by ...

Pluimprinse het sy oomblikke
2010-09-08 ’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...
Raadslid Hamersma: Om die reis na demokrasie te herleef is nodig
2010-05-19 Toe dié satiriese roman op my leestafel beland, besluit ek om eers met juffrou H te gesels, net ingeval ek nie so op hoogte is met die genre as wat ek wil glo nie (juffrou H synde ’n selferkende kenner op die gebied van satire).
Toring se baai deur E Kotze: &rsquo'n voorreg om te lees
2009-11-25 ’n Plek is nie ’n plek sonder sy inwoners nie: dit is eintlik ’n storie oor die ménse van Toring se baai hierdie.