Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie
2018-05-14"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"
Lesersindruk: How long will South Africa survive? deur RW Johnson
2016-03-01"Anders as met die eerste [gelyknamige] boek voorsien Johnson ’n amper hopelose toekoms vir Suid-Afrika: miskien gaan dit beter, maar nie voor dit veel slegter gegaan het nie."
Boekresensie: Tikkun Ha’olam – Herstel die wêreld deur Marzanne Leroux-Van der Boon
2015-11-25'n Skrywer se jongste boek word altyd met haar beste boek vergelyk, meen JB Roux.
Boekresensie: Mara deur Lisette van de Heg
2015-05-26"Mara is ’n pragtige boek, vol verdriet en wroeging, maar nie sonder humor nie."
Skadu’s van gister deur Marzanne Leroux-Van der Boon
2013-10-16 “Marzanne Leroux-van der Boon ... is al lank met ons. As ’n ywerige Afrikaanse leser nie reeds as jeugdige met haar boeke kennis gemaak het nie ... sou hy of sy wel later met een van haar gevoelvolle romans vir volwasse lesers kennis gemaak het.”Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik
2013-10-01 "In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.Haar naam is Ragel: 'n resensie
2013-09-23 "Haar naam is Ragel slaag as storieboek én as ’n Christelike roman, een wat nie te ver vir oorsese eweknieë (wat gereeld in Afrikaans vertaal word) hoef terug te staan nie."'n Gesprek oor Snowdrops
2013-09-03 AD Miller se eerste boek, The Earl of Petticoat Lane, is ’n niefiktiewe werk en word as ’n “family memoir” beskryf. Sy eerste roman, Snowdrops, speel in Rusland af en is benoem vir die Man Booker-prys. JB Roux het met hom gesels toe hy onlangs in Suid-Afrika was.Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding
2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."Wen: Lam in wolfsklere
2013-06-12 Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere kan wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 22013.Johan Vlok Louw on Eric the Brave
2013-01-16 "All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."A Spook’s Progress as optional reading
2012-11-28 "A Spook’s Progress is a memoire, recounting the author’s life from his childhood years on, with special emphasis on his career."Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit
2012-05-02"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite."

