Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen
2015-09-01Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen het op 29 en 30 Augustus 2015 by Herman van Veen se landgoed in Soest plaasgevind. Suid-Afrikaanse en Nederlandse kunstenaars het opgetree en die bekendstelling van die CD byvoorbeeld het plaasgevind.
Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...
2015-08-27Ingrid Glorie vertel van die CD byvoorbeeld wat op Sondag 30 Augustus tydens die Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse dagen-fees in Nederland bekendgestel word.
Keep in touch with the Dutch!
2015-03-09 "Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch."Week brengt ontwikkelingen in stroomversnelling
2014-09-19 Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou.MH17: Uiteindelijk zegeviert het leven
2014-07-24 "En plotseling ontwikkelt zich een tocht van epische proporties." Door Ingrid GlorieWeek van de Afrikaanse roman
2014-05-30 Woon jy in Europa? Kyk watter skrywers trek binnekort saam in die Lae Lande.‘Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken’
2013-12-06 Daarom weiger ik om luchthartig over meneer Mandela te praten.Eybers-kamer in Amsterdamse Zuid-Afrikahuis oopgestel
2012-10-29 "Saterdag 13 Oktober is by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam die Elisabeth Eybers-kamer offisieel oopgestel vir die publiek. Ook is ’n spesiale webwerf geloods met ’n katalogus van Eybers se persoonlike boekery, wat in die Eybers-kamer bewaar word."Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika
2012-10-11 Die nuwe redakteur van die Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging se tydskrif gesels oor ’n opwindende nuwe uitdaging en ’n groot skok.André P Brink vertel oor die grootste uitdaging in sy skrywersloopbaan: Philida het haar lê gekry
2012-03-12 In 2010 het Brink die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs ontvang. Dit het hom in staat gestel om Philida te skryf. En Brink is dankbaar daarvoor, want om hierdie boek te skryf, was vir hom een van die grootste uitdagings in sy skrywersloopbaan.“Geef mij maar boeken en het komt goed”: Interview met Corine de Maijer door Ingrid Glorie
2012-02-07 In 2011 was Corine de Maijer 12,5 jaar als bibliothecaris verbonden aan het Suid-Afrikaanse Instituut, de bibliotheek van het Zuid-Afrika Huis aan de Keizersgracht in Amsterdam.Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom
2012-01-18 “Ek het nooit weer teruggekyk nie.”Amanda Strydom gesels met Ingrid Glorie oor die bronne van haar skrywerskap.