Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)
2010-08-03Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 1)
2010-07-28My stuk “Ander weides, ander keuses” het ’n oorsig gebied van gay-bloemlesings uit die tweede helfte van die vorige eeu tot 2007 toe.
En hadde de liefde niet: kanttekeninge by die liefdesverhaal
2010-02-10 Wie zegt dat je kunt beminnen zonder leed of droefenis die is niet goed bij zijn zinnen of weet niet wat liefde is. (Spaanse copla, anoniem, vertaal deur Dolf Verspoor) There is a lack of understanding in almost every love story. (Pedro Almodovar) 1 Wie oor liefdesverhale skryf, mag hom spoedig op afdwaalpaadjies bevind. Ek […]
Michelangelo in Afrikaans
2009-11-06 “Moses met die golwende baard” Ek het my stuk oor Titaan van Karel Schoeman in Rapport van 11 Oktober 2009 soos volg afgesluit: Titaan gaan, na my mening, ’n naslaanwerk word wat tussen boeke oor die kuns staan; ’n begeleiding by onder meer die mooi gedigte oor Michelangelo wat daar reeds in Afrikaans bestaan: dié […]
Outopsie
2009-09-22 Die trots geskofte bison sak deur sy voeë en nate en kenners kry die karkas wat wriemel van sitate: Was binnevrot en rafels vlees in blyer tye dier gewees?
Metamorfoses
2009-07-15 vry na Ovidius 'n Vis het sy skubbe en is daardeur vis maar 'n postmodernis vul al sy hiate met vermomde sitate en reken hy is die uiteindelike vis. 'n Parodis paradeer met ander se klere: 'n vaalvalk wat smous met loerie se vere. Rare avis plagiaris die postmodernis. Ironies, op […]
Vier Boerepsalms
2009-06-23 Bakdag op Rust-mijn-ziel Niks bring jou heiligheid by nie soos brood: die afknie van deeg, die rys daarvan tot oor die rand van ’n paraffienblik-pan, en dan, by die bakoond, die versigtig instoot in bakbossie-hitte wat sidder en beef. Met die oonddeur gegrendel, en met mis diggemaak, begin tergend en spannend ’n Bybelse waak: wát […]
Kouekoors
2009-02-12"Was dit toeval, geluk of bestiering dat hy op ’n gegewe oomblik omgedraai en op ’n gegewe punt die oerbos ingegaan het? Iets meer na links, iets meer na regs, en hy sou nie op Heinz Tegtmeyer afgekom het nie."
Vroeë diskoerse oor die Boesman – in Afrikaans
2009-02-04 Daar word soms beweer, nie sonder kwaadwilligheid nie, dat die Afrikaanse skrywer onwennig was om ’n diskoers met Afrika aan te knoop. Die feite weerspreek so ’n aanname. Die eerste Boesmanvertellings van GR von Wielligh het reeds in ...
Gedagtes oor kabaret: Dorothea van Zyl in gesprek met Hennie Aucamp
2008-12-18 Op pad New York toe in die tagtigerjare het ek 'n paar dae in Amsterdam oorgebly, en daar het ek 'n ervaring gehad wat 'n beslissende uitwerking op my kabaretbelangstelling gehad het. 'n Program - Alle laatjes oopen.
Danie Botha in gesprek met Hennie Aucamp oor toneel, 2008
2008-11-12Maar ek voel dat al die huidige feeste, al die pryse, ook sterk teenproduktief kan wees: Kry dramaturge die kans om rustig binne hul vak te groei? En ook toneelspelers? Te veel gejaag; te min tyd vir besinning.

