The abject mother in M.S. Burger’s Bloedfamilie (2012)
2025-02-06"Although different forms of abjection emerge in Bloedfamilie, the narrator’s attempt to revolt against her mother is the most prominent. Aspects like the bodily, sexuality, violence and disease are encapsulated in the narrator’s association of her mother with the abject."
Die abjekte moeder in M.S. Burger se Bloedfamilie (2012)
2025-02-06"Volgens Kristeva is abjeksie dit wat identiteit, stelsels en orde ontwrig, en wat nie grense, posisies of reëls eerbiedig nie [...] Aan die hand van gekose verhale ondersoek hierdie artikel die wyse waarop die verteller haar moeder abjekteer."
Elders gesien: Dankie vir al die stories
2024-08-24"Die hoogtepunt van daardie aand was egter toe hy ná die bekroning my kom vra het om sy bundel te teken."
SPU Internasionale Taalkongres 2023
2023-10-05"Die heel eerste SPU Internasionale Taalkongres is van 6 tot 8 September deur die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley aangebied. Aan die hand van die referate wat aangebied is en die gesprekke wat daardeur ontketen is, is dit duidelik dat daar verskeie deurslaggewende kwessies is wat die inheemse tale beïnvloed, waarvan die publikasie van literatuur in spesifiek gemarginaliseerde taalvariasies die grootste is. Onder leiding van Yusuf Feltman van die Universiteit van Johannesburg is daar besluit om ’n werkgroep te vorm om hierdie publikasiekwessie aan te pak."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha
2020-02-19"'Kyk hoe kyk hy vir my' handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir Noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie 'Downtown' ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring."
Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2020-01-07"Met hierdie roman bewys Van Heerden hom opnuut as waagmoedige prosaïs: ’n skrywer wat nie skroom om ongerymdhede in die samelewing aan te spreek, of hom daaraan steur om polities korrek te wees nie. Hy skryf eerder hierdie taboes oop."
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
2019-05-17"Met hierdie roman, wat deur die keurpaneel as 'voortreflik', 'verstommend', 'uitnemend' en 'merkwaardig' beskryf word, maak Naudé die leser opnuut bewus van die krag van verbeelding." Hier is Frederick J Botha se commendatio oor Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey, ontvanger van die 2019 UJ-prys.
Closet: The remarkable wardrobe of Nataniël: ’n resensie
2018-01-24"In plaas van ’n kas vol donker geheime en pynlike herinneringe is Nataniël se kas gevul met dramatiese en unieke uitrustings wat kenmerkend van hierdie ikoniese Suid-Afrikaanse persoonlikheid is."
Please help, God bless
2016-08-17Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.
UJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee
2016-05-16"Roela Hattingh se Kamee is nie net ʼn belangrike toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaalskat nie, maar as welkome stem in die woestyn, ʼn waardige ontvanger van die UJ-debuutprys."
Einstein-kompetisie: Frederick J Botha
2016-05-05Frederick J Botha is 'n vryskutskrywer en resensent van Kaapstad wat tans besig is met sy proefskrif in Afrikaans en Nederlands aan die NWU (Potchefstroomkampus).
USAN 2016: Die skep van 'n nuwe geslag akademiese leiers
2016-02-09"Die referate was gekenmerk deur uiteenlopende temas, wat ’n bevestiging van die diverse en dinamiese aard van die kongres was."
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Frederick Botha
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Frederick Botha beantwoord 'n paar vrae.
Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Drie daggakoppe rook tesame"
2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Drie daggakoppe rook tesame"

