In gesprek met David Ralph Viviers, skrywer van Mirage
2023-02-20"Ek was definitief daarop gerig om ’n boek te skryf wat Suid-Afrikaans was, wat hier gewortel is. In ’n baie spesifieke landskap. Die gebruik van Afrikaanse frases, in beide spraak en vertelling, het byna voor die hand liggend gevoel."
Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie
2022-04-05"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."
Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒ ’n onderhoud met Carlo Daniels
2021-04-28Emma Kotze gesels met Carlo Daniels oor sy werk wat hy by die fees aanbied, asook die geleenthede wat die Jakes Gerwel-mentorskapprogram, waarvan hy in 2020 deel was, vir hom gebied het en hoe sy toekomsdrome lyk.
Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒ ’n onderhoud met Margo Kotze
2021-04-28In samewerking met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Kunstekaap en die Jakes Gerwel Stigting bied die Suidoosterfees vanjaar weer ‘n NATi Jong Sterre-program by dié fees aan wat tot 2 Mei by die Kunstekaap plaasvind. Emma Kotze gesels met Margo Kotze oor haar werk wat sy by die fees aanbied, asook die geleenthede wat die Jakes Gerwel-mentorskapprogram, waarvan sy in 2020 deel was, vir haar gebied het en hoe haar toekomsdrome lyk.
Take-a-STAND-dialoë: ’n Pleidooi vir verandering
2021-02-24"Die Sustaining Theatre and Dance (STAND) Stigting het die afgelope naweek, 19–21 Februarie, ’n reeks paneelgesprekke in samewerking met die Toyota US Woordfees op Stellenbosch gehou. Paneelbesprekings vir die Take-a-STAND-dialoë was verteenwoordigend van ’n wye en diverse verskeidenheid stemme uit die dans- en teaterbedrywe, wat ’n spektrum van ondervinding en perspektiewe ingesluit het."
Shakespeare in love by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2018-08-29"Dit roep die wêreld waarin Shakespeare geleef en geskryf het te voorskyn en neem die kyker op reis saam met dié jong skrywer wat, soos menige ander skrywer, sy stem en voete in Londen probeer vind."
Teksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste
2016-11-04"Bo en behalwe hierdie wonderlike geleentheid [om eie teatertekste te bemark] was dit ook baie opwindend om teatermakers, skrywers en vervaardigers tussen tonele deur met mekaar te sien gesels en onderhandel oor toekomstige projekte."
Teaterresensie: A steady rain
2016-10-11"Dis ‘n sterk stuk wat staatmaak op uitnemende spel, ‘n boeiende verhaal, en een wat vir genoegsame nabetragting sorg."
Ons Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers?
2016-08-23"Verhale vanuit die Anglo-Boereoorlog moet beslis steeds gelees en vertel word, maar hand aan hand met verhale van kleingeskiedenisse wat daarmee saam die groter Suid-Afrikaanse geskiedenis vorm."
Teaterresensie: A Man of Good Hope by die Baxter-teater
2016-08-16"Met toenemende globale druk rondom vlugtelinge en emigrante, is hierdie verhaal meer relevant as ooit tevore en dra dit ‘n noodsaaklike boodskap van medemenslikheid oor."
Oorsig: Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2016
2016-07-18"Veral by hierdie fees is dit ook opmerklik hoeveel jongmense onafhanklik, sonder ouerbegeleiding, die fees bywoon. Die jonger generasie is dus ook daar, wel met slegte teateretiket, maar dáár."
Teaterresensie: I see you by die Fugardteater
2016-05-18"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."
Fleur du Cap-toekennings 2016
2016-03-22"Samsa-masjien was sonder twyfel een van vanjaar se gunstelinge, met ‘n hele aantal pryse wat aan die produksiespan toegeken is. Dead yellow sands, Die seemeeu en Orpheus in Africa was die ander produksies wat met meer as een toekenning huis toe gegaan het."
Teaterresensie: The Pervert Laura
2015-05-20"The Pervert Laura, al is dit nie 'n produksie vir 'the faint-hearted' nie, is 'n tour de force wat nie misgeloop moet word nie, met spel uit die boonste rakke."

