Emma Kotze

Emma Kotze behaal haar kwalifikasies aan die Universiteit van Kaapstad: BA Theatre and Performance (2013), BA. Honneurs Afrikaanse letterkunde (2016), en MA Afrikaanse letterkunde (2019). Sy lewer sedert 2013 bydraes tot LitNet se leefstyl-onderafdeling as teater- en letterkunderesensent en verslaggewer.

Emma praktiseer as akteur vir film, televisie, verhoog en radio. Sy is ook ’n vryskutprojekbestuurder. Letterkunde, teater en film is haar absolute passie, en met stories, of sy dit self maak, lees, luister of na kyk, is sy op haar gelukkigste.

Resensie: Blue | Orange

Renata Redelinghuys , Emma Kotze 2015-02-25 "Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."

Othello by Maynardville

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2015-01-27 "Fred Abrahamse se keuse van akteurs is welgedaan en elke akteur se vertolking en uitbeelding van hul onderskeie karakters het toegelaat dat die karakters tot hul reg kom."

Biebouw-resensie: Oorsee deur Tertius Kapp

Emma Kotze 2014-11-04 "Alhoewel ek die stuk al vantevore op die verhoog gesien het, kry dit ’n ander en nuwe lewe by die lees daarvan. Die teks is haarfyn beplan en bestaan uit laag op laag van intertekstuele, populêre en tradisionele kulturele verwysings."

Cape Town Fringe Festival: In liefde en leed

Emma Kotze 2014-10-06 Albei produksies, Quartet en Piet se optelgoed, vra ongemaklike vrae rondom die mishandeling, veral seksueel, wat daar so dikwels in verhoudings bestaan.

Kaapstadse Fringe Festival: Verslag met die afskop

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-09-29 "So skop die eerste dag van die heel eerste Kaapstadse Fringe Festival af. Hiermee sluit Kaapstad by ’n reeks wêreldberoemde stede aan, soos Praag, Amsterdam en Edinburgh, om net ’n paar te noem, wat reeds hulle eie internasionale Fringe-feeste hou."

Resensie: ... miskien by die Baxterteater

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-09-08 "Pretorius en Lombaard lewer sensitiewe spel."

Grahamstadse Nasionale Kunstefees: Salt

Emma Kotze, Naomi Meyer 2014-07-09 Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Emma Kotze 2014-04-07 Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

KKNK 2014: Dogma

Emma Kotze 2014-04-07 Dogma ondersoek die verskil tussen geloof en godsdiens.

ABSA KKNK 2014: Oorsee

Emma Kotze 2014-04-04 Waarom, meen Emma Kotze, was Oorsee ‘n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Emma Kotze 2014-04-02 “Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.”

ABSA KKNK 2014: Rondomskrik

Emma Kotze 2014-04-01 "Die grusame dood van Anene Booysen sorg beslis nie vir ligtevermaak-materiaal nie. Rondomskrik gebruik haar dood as inspirasie."

ABSA KKNK 2014: Land van skedels

Emma Kotze 2014-04-01 Land van skedels: ’n suksesvolle en kragtige produksie.

Missing by die Baxter

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-03-13 Emma Kotze en Renata Redelinghuys resenseer Missing.

US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?

Emma Kotze 2014-03-13 “Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”
Top