Emma Kotze

Emma Kotze behaal haar kwalifikasies aan die Universiteit van Kaapstad: BA Theatre and Performance (2013), BA. Honneurs Afrikaanse letterkunde (2016), en MA Afrikaanse letterkunde (2019). Sy lewer sedert 2013 bydraes tot LitNet se leefstyl-onderafdeling as teater- en letterkunderesensent en verslaggewer.

Emma praktiseer as akteur vir film, televisie, verhoog en radio. Sy is ook ’n vryskutprojekbestuurder. Letterkunde, teater en film is haar absolute passie, en met stories, of sy dit self maak, lees, luister of na kyk, is sy op haar gelukkigste.

Kingdom of Earth

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-18 “Daar wag twee onaangename verrassings op Myrtle en die eerste verrassing kom in die vorm van harde asemhaling uit die kombuis se rigting.”

Death of a colonialist

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-07 “Greg Latter skep ‘n teks wat nou, meer as ooit, ‘n plek in Suid-Afrika het.” Wat laat die resensente van dié drama so dink?

Die rolbalspeler: Teater van die blinde

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-05 Om jou beter te kan sien, my kind? Kyk of hierdie resensente saamstem.

Playland

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-01-29 “Playland is ’n storie van versoening en verlossing. Mense sal altyd verskil en daarom sal daar altyd oorlog gemaak word. In Playland word die brutaliteit van oorlog asook die onregverdigheid van die lewe uitgebeeld. Dit is egter ook ’n storie van hoop ...”

Platform 9 vermaak

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-12-19 "Platform 9 open met twee vriende wat wag op platform 6 vir die trein van Kaapstad na Johannesburg. Ongelukkig vir die vriende is die platform waarop hulle eintlik behoort te wag platform 9."

Blood Brothers 'n kragtoer

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-09-27 "Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."

Waiting for the barbarians

Emma Kotze 2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.

Special thanks to guests from afar

Emma Kotze 2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.

Crazy in love

Emma Kotze 2013-07-23 Crazy in love, gebaseer op John Irving se Until I find you, is ? storie oor verlore en obsessiewe liefde, drankmisbruik en ? unieke pa-dogter-verhouding.

Dirt grou diep, tot by die murg

Emma Kotze 2013-07-03 Dirt, vuilgoed, gemors ... Dit is die verhaal van drie vriende wat hulle weer in mekaar se geselskap bevind as gevolg van ’n vierde vriend se dood.

Exit/Exist: ’n delikate balans tussen die tradisionele en eietydse invloede

Emma Kotze 2013-07-03 Gregory Maqoma lewer opspraakwekkende werk met sy interpretasie van die self in verhouding tot sy geskiedenis, kultuur, kuns, die samelewing en politiek.

Rainbow Scars: Die seer van Suid-Afrika

Emma Kotze 2013-07-02 Soos wat die titel voorstel, bespreek die produksie die dinge waaroor daar te min gepraat word: dit wat beseer, vermink en verlore gaan in Suid-Afrika se “reënboog”-bestaan.

Dis skoene, dis selfontdekking, dis lig ... dis Zivaglo

Linda Remke, Emma Kotze 2013-02-26 "Omdat Zivaglo ’n nuwe konsep is, was die uitdaging om kreatiewe mense te werf en te betrek ’n baie langer proses as wat ons eers gedink het. Die proses het geverg dat ons meer as ses maande elke twee weke met kreatiewe groepe gewerk het om hul te mobiliseer."

Die melktrein stop nie meer hier nie

Fred Abrahamse, Emma Kotze 2013-02-19 Die melktrein stop nie meer hier nie is a Tennessee Williams play translated for the US Woordfees by Saartjie Botha. Emma Kotze asked Fred Abrahamse, the producer, about the show.

Suidoosterfees 2013: The Orange Earth

Emma Kotze 2013-02-05 "Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."
Top