Elkarien Fourie

Elkarien Fourie (elkarienfourie@gmail.com) is ’n vryskutjoernalis en oudredaksielid van Beeld. Sy is die skrywer van die boek Vat jou hele hart oor haar verblyf in China.

Godgegewe opdrag of misplaaste welsyn?

Elkarien Fourie Menings 2025-04-11

"Op ’n winderige herfsdag in 1980 tel ek en my man Tienie ’n briefie op ’n klein enkelvelleltjie papier tussen die murasies van ’n sendingstasie in Zimbabwe op. ... Die sendelinge aan wie hul gelowige vriendin in Engeland dié geselsbriefie gerig het, het ’n paar jaar tevore slagoffers geword van ’n vlaag van vergelding teen hul koloniale regering soos elders in Afrika."

In memoriam: Athol Fugard delf na sy innerlike waarheid tot op die laaste dag

Elkarien Fourie In memoriam 2025-03-26

"My wens is dat elkeen wat hier lees, nie uitstel om die Fugardiaanse oproep tot die delf na jou diepste waarheid te volg nie, ongeag hoe moeilik, pynlik of vreesaanjaend dit is."

Happy birthday, Athol Fugard | Verjaardagwense aan Athol met sy 90ste  

Elkarien Fourie Menings 2022-06-09

Elkarien Fourie het prominente rolspelers in die teater genader om verjaardagwense te stuur. Lees gelukwensinge deur John Kani, Breyten Breytenbach, Marius Weyers, Anna-Mart van der Merwe, David Kramer, Tshamano Sebe, Hermann Giliomee, Janet Suzman, Ben Kingsley, Sandra Prinsloo en Mannie Manin.

Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities

Elkarien Fourie Opinion 2022-06-09

"The playwright sits on the stoep and watches the Cape robins and company flock into the back garden as objects around him in the cold dawn claim their shapes back from the night. The feathered visitors know when his wife has refilled the bird feeders, all cleverly designed to deny grey squirrels access. Having had their fill, the diners start the morning’s grooming and noisy chattering."

Xinjiang – skaakmat?

Elkarien Fourie Seminare en essays 2021-08-25

"Gewelddadige subversie teen die staat het die lyding van baie onskuldige mense veroorsaak, net soos die uiterste beperking van vryheid nou doen."

Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten: ’n resensie

Elkarien Fourie Resensies 2020-10-20

"Tog kom die verwagte skuldenaar nie na vore nie en jy begin twyfel of dit ooit so gebeur het. Dit maak van Die versoeking van Thomas Maas ’n veelvlakkige, tergende en verrassende sielkundige roman."  

Erfenismaand en ’n gedenkboek aan Hoërskool Franschhoek: bydraes versoek

Elkarien Fourie Boeke en skrywers 2020-09-24

Die skrywers wil baie graag hoor van enigeen, soos oudleerlinge of -onderwysers, wat in Erfenismaand ’n bydrae wil maak tot die ideaal van ’n geskiedenisboek oor Franschhoek se skool.

Bloedlelie deur Jeanette Ferreira: ’n resensie

Elkarien Fourie Resensies 2019-04-25

"Bloedlelie is ’n veelvlakkige, fyngesnaarde werk en Jeanette Ferreira se vyfde historiese roman. Hiermee steek sy weer eens haar kleim af as ’n belangrike en gesaghebbende skrywer op die gebied."

There goes English teacher deur Karin Cronjé: ’n resensie  

Elkarien Fourie Resensies 2019-03-20

"In kort, gedrae sinne of frases en met onverbiddelike eerlikheid neem sy die leser deur haar moeilike aanpassing as plattelandse onderwyser by ’n buitemuurse skool."

You make me possible by Karina Szczurek: a review

Elkarien Fourie Resensies 2019-02-25

"The early email correspondence between ... Karina Szczurek and ... writer André Brink is a romantic WikiLeak of sorts that gives readers detailed and minimally censored insight into their courtship. That the growing passion between them worked out as perfectly as both imagined, coming from different hemispheres, must be the ultimate romantic plot ..."

Retoer, Pretoria–Provence deur Marita van der Vyver: die begeerde lewe

Elkarien Fourie Resensies 2019-01-08

"Vir gewone mense is dit al klaar ’n ongelooflike avontuur om jou gunstelingaktiwiteit op ’n geïdealiseerde plek te kan beoefen en dan nog die pot daarmee aan die kook te hou. Van der Vyver kultiveer dus doelbewus ’n publieke persona met die sesde sintuig van ’n goeie selfpromotor, en dit dra baie by tot haar gewildheid as skrywer."

Die kwiksilwer van tyd (Why life speeds up as we grow older)

Elkarien Fourie Seminare en essays 2018-12-11

"Maar waarom dan die persepsie dat jare vinniger of stadiger gaan as die ure en dae dieselfde bly? En waarom onthou ons gebeure wat persoonlike trauma veroorsaak het, beter as ander?"

Tweede kanse deur Stefan Enslin: ’n resensie

Elkarien Fourie Resensies 2018-06-13

"Tweede kanse met sy ongekompliseerde boodskap van geloof in ware liefde sou beter tot sy reg kom op die silwerdoek, want dit is duidelik hier waar Enslin se talent lê."

Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie

Elkarien Fourie Resensies 2018-05-31

"Elsabe Steenberg moes haar kreatiewe lewe nie net met die liefdesdiens aan haar gesin en gemeenskap balanseer nie, maar ook met die 'gog', soos sy haar siekte genoem het. Humor en treffende beelde in die gang van gewone lewensfases te midde van lyding dra tot die leesgenot by."

’n Fotoalbum uit China

Elkarien Fourie Reis 2017-04-12

Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land.

Top