Claus Wegmann

 

"Bloed van Suid-Afrika" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-06 Verskree, verwurg, verwilder my
Ek weet nie waar julle vandaan kom nie
Ek was nie deel van die Anglo-Boereoorlog nie
maar ek moet ook die skade dra van 'n geweerlose mag

"Amptelike Verskoning" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-06 Net die dood word verskoon
Net die moord word waar
Net die een sagste hartklopping
word deur die hardstes bedaar

"Vleiskombers" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-05 Jy is die mooiste mens
wat ek al in my bestaan
met my eie oë gesien het

"Troos lê in die halfmaan" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-05 Ek voel die sagte warm brand van 'n somersdag
maar ek voel nog steeds geen lus of krag
Ek weet hier vorentoe op my lewenspad
lê 'n haarnaalddraai vir my en wag

"Sing sal ons sing (tot God die dood bring)" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-05 Jy moet ophou huil, my skat
ek is ook keelvol vir die eensame pad
Maar sing sal ons sing
tot God die dood vir ons bring

"Perfekte prinsiep van 'n prinses" deur Clauss Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-05 Die las op my skouers is al iets wat ouer
as die valse glimlag op jou gesig is
Die genadelose winter sonder jou raak al hoe kouer
Asseblief my sonskyn, kom terug

"Wolf se huil" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 En die Vader van die Heelal
Is dit Jou engele wat uit die hemel val
Of raak ons net effens mal?

"Die Held Binne My" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25  

"In jou oë geskryf" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 Daar is net 'n leidraad
Nie genoeg vir 'n antwoord nie
Ons gaan sukkel om hier aan te pas
So hou vir eers net aan my vas

"Simultaan van myself" deur Claus Wegmann

Claus Wegmann 2012-10-25 Amptenaar by die moskee,
bewaar jou gebod
Ons almal beweeg in 'n haspel
onseker rondom die woord van God
Top