Amptelike Verskoning
REFREIN:
Net die dood word verskoon
Net die moord word waar
Net die een sagste hartklopping
word deur die hardstes bedaar
Geluk is jou keuse, nie 'n gevoel nie
Ons almal word geprogrammeer, nie met 'n doel nie
Moenie jou kosbare energie
op afbrekende gedagtes verkwis nie
My ma het my sisters
met die hand grootgemaak
Dis nie hoe ek grootgemaak is nie
REFREIN
Elke dag is ek nader aan om te vrek
Dinge sal gebeur soos ek my denke voorgee
My verlede was dat
ek is die grootste mislukking in my klas
Van my beste vriende
het geen maniere
Dis nie hoe ek grootgemaak is nie
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



Kommentaar
lekke copy jy n stukkie FPK... baaaaaie oorspronklik hoor!