Mits dese wil ek vir jou sê
2013-07-23 Mits dese wil ek vir jou sê bevat ‘n keuse uit die briewe van Hennie Aucamp.Haai Karoo deur Etienne van Heerden: hulde aan die Karoo
2012-12-12 "Die haai van die titel is nogal ironies, met die huidige vooruitsig van breking in die Karoo. In dié lig gesien, is die bundel ’n huldeblyk aan die Karoo met sy uitgestrekte verlatenheid, wat op soveel mense, ook skrywers, ’n diepgaande invloed uitgeoefen het."LitNet Akademies-resensie-essay: Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach – 'n Postmoderne quest-verhaal
2012-11-27 "Die aanspraak van lewende wesens voer die leser op reise waarin die individuele en kollektiewe onbewuste geopenbaar word; onderdrukte energieë kom in die loop van die verhaal na bo."Die pad na Skuilhoek – ’n soektog na liefde
2012-01-30 Hartstog, verlange, haat en teleurstelling ken geen geskiedenis nie.
Spitstyd: ’n Boek vir haastig koop en stadig lees
2011-11-22 In ’n tyd soos ons s’n, waarin mense haastig dink en vinnig skryf, staan die weeklikse koerantrubrieke van Wilhelm Jordaan uit. En nou is daar goeie nuus vir mense wat aan sy rubrieke verslaaf is (en ook vir mense wat sy rubrieke nog nie ken nie): so pas ...The other Booker Prize: Sonderlinge verhale vanuit die rand van ons gesigsveld
2011-11-16 Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met ...
Sirkusboere: ’n Boeiende en vermaaklike historiese roman
2011-10-06 Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ...
LitNet Akademies-resensie-essay: Uitbeelding van die mistiek in Die reise van Isobelle
2011-09-21 As ’n mens ’n studie sou wou maak van Afrikaanse skrywers en religie, 1960-2010, sou Die reise van Isobelle ’n goeie beginpunt wees.
Von Wielligh se Versamelde Boesmanstories: ’n uiters welkome publikasie
2009-08-13 So pas het daar 'n welkome heruitgawe verskyn van GR von Wielligh se Versamelde Boesmanstories (Deel 1). Von Wielligh het oorspronklik sy Boesmanstories in vier dele uitgegee; wat nou verskyn het, is 'n heruitgawe van die eerste twee van die ...
Die argument van 'n storie – Etienne van Heerden se Asbesmiddag
2009-06-25"Ter inleiding word, in aansluiting by Jerome Bruner, twee wyses van kennisoordrag met mekaar vergelyk: die wetenskaplik-logiese en die narratiewe metode."

