Kaalvoetstories
2026-02-13"En of jy dalk my hand wil vat
En saam met my verdwaal
Ek pak alreeds en los my vere
My hande leeg, my voete kaal"
Giftong
2025-05-08"Ek maak met my tone nat
Hou my palm uit na jou
hoop jy kyk verby
Versag, vergewe
Maar lok tevergeefs
Die derde duiwel in jou hart."
Gister en vandag
2023-12-21"Ek knip die nuwe lap
Ryg die gare
Steek die naald dieper
Stik die blom en die blare"
Hekelstories
2023-12-07"Maar ek vang hom in die daglig
Strik hom vas
Hang hom aan ons boom
En na Kersdag haal ek hom af"

