Sonnet vir die reën
2026-05-14"Die westerson se skilderwerk in rooi en geel
word met ’n raam van strepiesreën omring."
Droogte
2026-05-07"As God in sy toorn hulle witwarm brand,
knak klein koppies krakerig af na die sand."
Taxi
2025-10-16"as die baas ook sy rantsoen
teen driemaal honderd eis.
Wat neem ek dan saam
vir almal by die huis?"
180 grade
2025-09-11"Die driehoek van Sy liefdeswet,
My God, my naaste, ek,
word in my boek een reguit lyn:"
Versoeningsdag
2025-09-04"Sny, Here, uit die Lam se vel
’n breë liefdesband
en knoop dit om ons hele land. "
Boom van kennis
2025-06-19"So proe ook ons,
kinders van ’n eerste mensepaar,
aan eie bas en boom
die wrange smaak
van die verbode vrug."
Lente in die Noord-Kaap
2023-10-19"As U voete saggies
oor klein-klein grassies loop,
hoor clivia en kalossie,
en kelk ’n aron vlamwit oop."
Derde Taalbeweging
2020-04-16"Van land tot verre land
kom ons geslote kloosterorde
elektronies in beweging"
