
Foto: Canva
180 grade
Die driehoek van Sy liefdeswet,
My God, my naaste, ek,
word in my boek een reguit lyn:
ek-en ek-en ... ek
0
Foto: Canva
180 grade
Die driehoek van Sy liefdeswet,
My God, my naaste, ek,
word in my boek een reguit lyn:
ek-en ek-en ... ek
0