Andries Bezuidenhout en sy kitaar
2026-09-07Hierdie video van Andries Bezuidenhout en sy kitaar is op Vrydag 24 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds
2022-09-02“Johannesburg is punk, metal en industrial, in daardie volgorde. Pretoria is meer folk en country. Kaapstad en die stad se flipside is elektroniese dansmusiek, hip-hop en jazz. Stellenbosch is blues, omdat dit ons ekwivalent van die Amerikaanse Suide se slawegeskiedenis is. Durban is Kaliforniese surfer rock, alhoewel daar min Afrikaans is.”
op die pad tussen ermelo en morgenzon
2008-11-10Andries Bezuidenhout raak amper aan die slaap op die pad tussen Ermelo en Morgenzon.
En die lekkerste deel van dood wees: 'n waardevolle eksperiment
2008-04-15En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.
Aankoms by Berghuis
2008-01-28 (1 Januarie 2008, Rhodes, Oos-Kaap)vroegoggend aangekom
deurnag gery laaste uitmergelende ure
oor die naudés se pas die stoere boere
Club Risiko: De jaren tachtig, toen en nu deur Fred de Vries
2008-01-25 Club Risiko: De jaren tachtig, toen en nu Skrywer: Fred de Vries ISBN: 90 388 7458 8 Formaat: Sagteband met cd 255 bladsye Normale prys: € 22.50 Uitgewer: Nijgh & Van Ditmar, 2006 Die 1980's moes een van die mees absurde dekades gewees het – wat musiek betref, asook ten opsigte van wat besig was […]
Die nuwe oppervlakkigheid en trourokke: 'n requiem
2006
2007-06-29
In swart of wit getooi, in 'n stoet of in konvooi, wonder elkeen hoe lank alles nog sal duur. En leef holderstebolder, want die kis wag op die solder. Die lewe is ’n skadu teen die muur.- Koos du Plessis Soms sukkel ek om my gedagtes ...
From Voëlvry to De La Rey: Popular music, Afrikaner Nationalism and lost irony
2007-02-28"The scene is Stilbaai, a predominantly white and Afrikaans holiday town, in the year 2006. A crowd has congregated for a rock show. Zinkplaat, a band from Stellenbosch, plays before the main act, Bok van Blerk."
Die dag toe PW Botha sterf
2007-01-29 En dit was môre en dit was aand – nog ? dag swik en kantel dan teen die aarde se konkaaf af, verskiet in die ewige spiraal. Waarheen verdamp jy, vandag, soos soveel ander voor jou? Vaar jy soos ? wafferse Marco Polo verby ...
Probeer meestal vergeet
2006-10-24 Bedags hoor sy nie meer die spreeusse gekwetter, of die gedempte stemmevan personeel in die kombuis nie –klanke sonder betekenis draal met die gang langs:melodiese buigings in monde, die geklapvan tonge teen tande en verhemeltes –kaal ...
Who killed Johannes Kerkorrel?
2005-09-06"’n Mens hoor oor Kerkorrel se moeilike verhouding met die media – oor die feit dat hy die chutzpah gehad het om resensente te bel en met hulle te redeneer oor hulle oordeel."

