"Transition starts at home" – Ena Jansen se toespraak by CAANS 2022

  • 0

Foto van Ena Jansen: https://www.litnet.co.za/ena-jansen-1951/; prent (regs): https://pixabay.com/photos/technology-camera-sport-laptop-2125547/

Kyk hier na Ena Jansen se hooftoespraak (keynote address), getitel "Transition starts at home", soos op zoom gelewer en opgeneem tydens die 91ste internasionale kongres vir lettere en wysbegeerte en sosiale wetenskappe (International Congress for the Humanities and Social Sciences) in Kanada. Sy het dit op 15 Mei 2022 vanuit Kaapstad gelewer.

Ena was deur die Canadian Association for the Advancement of Netherlandic Studies (CAANS) genooi om in Mei 2020 'n besoek aan agt Kanadese universiteite te bring en daarna die hoofrede by die kongres te lewer. Weens Covid-regulasies kon die reis nie plaasvind nie, en ook nie tydens die daaropvolgende twee jaar nie.

Lees ook:

Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam

Ena Jansen (1951–)

Ena Jansen gesels oor Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste

UJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys

COVID-19: Huiswerkers in onrustige tye

Dag 21: Kwarantynketting – "Die zombiewêreld van COVID-19" deur Ena Jansen

"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert oor Spertyd

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Ena Jansen se bydrae

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Geheime van blitsverkopers in Afrikaans

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top