Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam

Sopas het bekend geword dat Ena Jansen se boek Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste volgende jaar by die Amsterdamse uitgewer Cossee in Nederland sal verskyn.