UJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys

“Dat ek vanaand hierdie prys ontvang, beskou ek as ’n eerbetoon aan die vroue oor wie die boek gaan.”