Ena Jansen gesels oor Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
Soos familie: “Dit veronderstel ‘n intieme verbintenis, maar dit kan ook ‘n slagveld van emosies wees, van afstandelikheid en wantroue. Wat huiswerkers betref: die angel lê in die woordjie soos. Uiteindelik kan hulle uit jou lewe verdwyn op ‘n manier wat regte familie nie maklik sou nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed