Pasgelaai

Die gemiddelde NZ se inbors???

Francois Williams 2011-11-17

Demokrasie in die EU?

Francois Williams 2011-11-17

Die rede vir klimaatveranderings ...

Francois Williams 2011-11-17

Europa versus Afrika

Wouter 2011-11-17

Jan Rap en (sy) borrel?

Wouter 2011-11-17

Wouter se kaartehuis

Jan Rap 2011-11-17

A man stabs a woman

Adriaan 2011-11-17

Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag

Cilliers van den Berg 2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...

50/50 kans dat kankerkomedie slaag

Jacques Liebenberg 2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...

Woord vir woord: ’n Genotvolle stukkie werk

Daantjie Badenhorst 2011-11-16 Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel.

Boem boem die blou bonsmannetjie gaan groen

Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger 2011-11-16 Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...

Alle mense is stories

Jason Lloyd 2011-11-16 Dit is ’n bekentenis of belydenis wat ek teenoor Jakes Gerwel moet doen omdat ek die verhaal oor ’n uitsonderlike inwoner van Somerset-Oos nog nooit geskryf het nie. Die besoek aan Somerset-Oos wat dié belofte voorafgegaan het, het so begin. Dit ...
Top