Stefan en boeke

  • 0

Stefan

Ek het dalk verkeerd oorgekom in my aanvanklike skrywe. Ek wou egter die betrokke persone aanmoedig om maar eerder terug te keer na die Woord van God, in plaas daarvan om al hierdie boheemse boeke te bestudeer. Ek is van mening dat dit juis hulle nog verder deurmekaar maak.

Tant Alie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top