Foto’s: NATi Jong Sterre skitter met voorlesings by New Voices

  • 0

Op 18 Oktober het die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre hulle splinternuwe dramatekste aan gehore en kundiges getoets tydens gedramatiseerde voorlesings wat in die New Voices-program aangebied is. Dié projek word elke jaar deur die Suidoosterfees, NATi, Artscape en die Jakes Gerwel Stigting aangebied. Nuwe dramaturge se tekste word deur professionele akteurs voorgelees, waarna die dramaturge insette van gehoorlede en eweknieë ontvang en hul tekste verder kan afrond.

BASA (Business and Arts South Africa) maak mediadekking van die geleentheid moontlik. Jeremeo le Cordeur deel hier sy treffendste foto’s van elke NATi Jong Sterre-produksie wat in 2025 by die Suidoosterfees gaan debuteer.

Hoek, lyn en sinker

Karli Heine in Nelandi Boshoff se Hoek, lyn en sinker

Mmaotoanafinyel

Yolande Pearl Ntanyana in Mosa Rabannye se Mmaotoanafinyel

Bella van’ie bôl

René Cloete en Luke Buys in Diano October se Bella van’ie bôl

Vannie wal, af.

Dean Smith en Angelo Bergh in Mikyall Harris se Vannie wal, af.

In her your our shoes

Crystal-Donna Roberts in Franka Kirby se In her your our shoes

Lees ook:

’n Onderhoud met Nelandi Boshoff, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

’n Onderhoud met Mikyall Harris, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

’n Onderhoud met Diano October, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

An interview with Franka Kirby, one of Suidoosterfees’s NATi Rising Stars

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top