’n Onderhoud met Diano October, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

Diano October gesels met Izak de Vries oor sy toneelstuk, Bella van’ie bôl, asook NATi se Jong Sterre-program: “Om dit op te som in ’n sin, ek leer by Lee-Ann hoe om lank te swem sonder om vinnig moeg te word.”