’n Onderhoud met Nelandi Boshoff, een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre

“Die proses tot dusver het al my verwagtinge oortref. Én die mense wat jy ontmoet! Jy maak vriende en konneksies vir die res van jou lewe. Maar behalwe dit alles, op die ou einde kan hierdie proses jou lewe net verryk.”