Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Sona 2016: Die jaar van #ZuptaMustFall en #MalemaRising?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-02-13

"Die voortdurende onderbrekings het een belangrike doel gedien: dit het die boodskap oorgedra dat die President die respek van lede van sy parlement verloor het."

Regsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-12

Lewe William Immanuel Pieters nog? Dit is onseker – en dit is waaroor hierdie aflewering van Regsalmanak handel.

Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ‘n sannageweer op sy naam gehad het ...

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-10

"Toe die Regter (Trollip in die hof a quo – CGP) vir Adriaan Pont ná die uitspraak vir ‘n lys van sy besittings vra, was sy antwoord kort en klaar: al wat hy besit, is sy Bybel en sy sannageweer."

Regsalmanak: Regte van ‘n ongeborene

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-03

"Die Romeine het geleer: 'Nasciturus pro iam nato habetur quotiens de commodis eius', wat, vry vertaal, beteken: '’n Ongebore kind word geag reeds gebore te wees wanneer dit in sy belang is.'"

Regsalmanak: Die bloedige hand erf nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-02-03

"In die meeste beskaafde regstelsels word geleer dat 'n persoon nie voordeel uit sy wandade mag trek nie. So reël die erfreg van baie lande dat 'n moordenaar verbied word om van sy slagoffer te erf."

Hotnotsgot: Federalisme

Jason Lloyd Rubrieke 2016-01-27

"So, skaf provinsies en distriksmunisipaliteite af en gee vir elke dorpie sy eie munisipaliteit en plaas sodoende die regering terug in die hande van ons gemeenskappe."

Regsalmanak: 'n Storie oor 'n spinnekopwespe

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-01-26

In hierdie rubriek beskryf Gustaf Pienaar hoedat 'n wespe haar prooi nes toe sleep. Hy verwys ook na vorige rubrieke waarin vertel is hoe bye veroorsaak het dat mense hof toe gesleep is.

Wit bevoorregting

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-22

"Hoe verduidelik mens 'wit bevoorregting' in eenvoudige terme?"

Jason Lloyd’s Open Letter to Redi Tlhabi

Jason Lloyd Opinion 2016-01-22

"Where was the evidence which suggested Van Rooyen's incompetence?"

Regsalmanak: Stephan Welz se epiese hofstryd

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-01-14

"En dit is juis die verkoop tydens ‘n veiling van ‘n besondere boek in drie volumes wat Welz in die 1990’s in ‘n hewige hofstryd laat beland het wat oplaas in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein besleg is."

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-07

"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."

Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-06

"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

Jason Lloyd Rubrieke 2016-01-04

In die voorwoord in die onlangs vrygestelde Kleur: my lewe, my lied, die (outo)biografie wat Wicomb saam met Amos van der Merwe geskryf het, verwys Adam Small na “die tweeslagtigheid van Wicomb se wit-bruin-grootword”.

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-24

"Twee graad een-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."

Regsalmanak: Hy sou met haar trou, mits ...

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-23

"Die twee koerduifies het in grommende katte verander: Die meisie het Harris gedagvaar vir die geld wat hy haar geskuld het."

Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-22

"Kyk, om 'n balju van die hof te wees, is nie aldag 'n maklike werk nie. 'n Balju se taak is om dagvaardings, hofbevele en dies meer by mense en instansies te gaan aflewer."

Regsalmanak: Ceres se akkerbome

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-21

"Mnr Malherbe was 'n boer van Ceres se wêreld wat sy kapitaal, soos dit 'n wyse man betaam (is daar indertyd geglo), in eiendom gesteek het."

Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-12-10

"Dis wat sy verraad so erg maak. Ons het hom vertrou, en intussen het ons mekaar met agterdog bejeën."

Regsalmanak: Die "kousale ketting" in strafsake

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-02

Wie se mes het die vrou se dood veroorsaak: haar aanvaller s'n, of die dokter se operasiemes?

Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-11-24

"Die oorgrote meerderheid vlugtelinge wat in die Weste ontvang word, vlug om onder Daesh se despotiese beheer uit te kom. Dan word hulle egter in die Weste met vyandigheid as terroriste bejeën, terwyl die oorgrote meerderheid juis vlug om terreur te ontkom."

Top