Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Sagmoedige Neelsie

Gustaf Pienaar 2014-08-18 Steve Hofmeyr het onlangs Die Stem van Suid-Afrika gesing, maar die man wat dit geskryf het was 'n regsgeleerde. En dis hierdie deel van Langenhoven se lewe waaroor vandag se rubriek handel.

Wat is 'n opsie?

Gustaf Pienaar 2014-08-05 "Op 'n somersdag in 1959 het 'n boer van Barkly-Oos se kontrei, ene mnr Spies, aan 'n mnr Brandt 'n mondelinge opsie verleen om sy plaas vir R11 000 te koop ..."

Die duur kant van 'n verbreekte troubelofte

Gustaf Pienaar 2014-08-04 "Die herontmoeting was 'n reuse-sukses. Die twee het smoorverlief geraak – dermate dat mnr Rosenbaum net vier dae later vir mev Guggenheim om haar hand gevra het." Maar die feëverhaal het nie 'n gelukkige einde gehad nie.

Elke mens is 'n storie

Jason Lloyd 2014-07-29 "Moenie die storie oor die man vergeet nie. Dit is iets om te vertel."

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Gustaf Pienaar 2014-07-29 "Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."

Heerengracht se fontein

Gustaf Pienaar 2014-07-21 Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.

Emosionele dinamiet

Gustaf Pienaar 2014-07-17 As kinders 'n egskeidingswapen word, kan die dinamiet ontplof. Lees wie is in hierdie hofsaak van 1983 tydens só 'n familiegeveg noodlottig gewond.

Ope brief aan Steve Hofmeyr

Jason Lloyd 2014-07-16 Want hoe het Russel Botman gesê? "Word ’n meningsvormer vir ’n beter toekoms, ’n leier vir geregtigheid, ’n leier vir waardigheid vir almal."

Herroepte testament herleef nie

Gustaf Pienaar 2014-07-07  Dié man het in sy testament bepaal sy vriendin erf als en later tog maar besluit sy vrou moet dit kry. Wat het die regstelsel bepaal?

Verkeerde boetie in die tjoekie

Gustaf Pienaar 2014-06-26 "Ons lees nie in die hofverslag hoe John met sy dronklapbroer, Rudolf, afgereken het nie ..."

Twee hoofregters en 'n aaklige droom

Gustaf Pienaar 2014-06-17 In hierdie week se rubriek verneem die hof dat iemand 'n nagmerrie gehad en as gevolg daarvan 'n misdaad gepleeg het.

Beeste in Standerton en apartheidslaster

Gustaf Pienaar 2014-06-12 Vandeesweek twee ligte sketse uit die jare sewentig se hofverslae ...

Ons kan heelwat by Orania leer

Michael le Cordeur 2014-06-10 "Ek besef dat baie mense nie met die Orania-model sal saamstem nie. As opvoedkundige weet ek nie of ek dit kan regverdig dat kinders so in afsondering, weg van ander rasse, grootword nie. Die Oraniërs sou natuurlik nie met my saamstem nie."

Identiteitspolitiek

Jason Lloyd 2014-06-10 "In Suid-Afrika het identiteitspolitiek, of liewer 'identiteit', ’n histories ongepoetse betekenis vanweë die etniese en rasbeskouinge wat aan dié woord kleef."

President Zuma se kabinet

Jason Lloyd 2014-06-03 Wat dink Jason Lloyd van die nuutgekose Suid-Afrikaanse kabinet?

Om iemand oor ’n snelstrik te waarsku of nie

Gustaf Pienaar 2014-06-02 Is dit teen die wet om iemand te waarsku oor ’n spoedlokval op sy pad?

Jeugdige ontoerekeningsvatbaarheid

Gustaf Pienaar 2014-05-20 Wanneer kan 'n kind voor die reg vir sy dade verantwoordelik gehou word?

Die spook van Uniondale

Jason Lloyd 2014-05-19 "Wie onthou nog die storie van die Uniondale-spook? Die dame wat grusaam verongeluk het terwyl sy op pad was om te gaan trou."

Lindiwe Mazibuko bedank

Jason Lloyd 2014-05-14 "Mazibuko se skielike bedanking as parlementêre leier van die DA het vriend en vyand op die politieke toneel onkant betrap."

Voorgedoen as advokaat

Gustaf Pienaar 2014-05-06 Hoe gebeur dit dat ’n man met 'n vals indentiteit tot die balie toegelaat word en as advokaat in 21 sake in die hof optree?
Top