Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Shapi die stout olifantjie

Gustaf Pienaar 2012-07-17 "Shapi die olifant was regtig die vredeliewendheid self. Al wat hy gesoek het, was ’n paar lekkertjies..."

Wanneer iets wat jy nie gedoen het nie, jou in die moeilikheid laat beland

Gustaf Pienaar 2012-07-11 "In die meeste gevalle waar mense in ons howe van strafbare manslag aangekla word, is dit omdat hulle iets positief gedóén het wat hul in die moeilikheid laat beland het ... In Russel se geval is hy egter nie daarvan aangekla dat hy iets positiefs gedóén het nie; hy het juis versúim om iets positief te doen, naamlik om vir Mostert te sê dat die krag intussen aangeskakel is."

7de Laan geen reënboog nie

Jason Lloyd 2012-07-11 "So sal Maria altyd die skoonmaker wees en Aggie word altyd deur Paula geboelie en tot haar nie-amptelike persoonlike assistent gereduseer." Jason Lloyd spoel sy mond uit oor 7de Laan.

Het sy die gesig van ’n moordenaar? Die storie van Daisy de Melker

Gustaf Pienaar 2012-07-05 In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.

Oos-Kaapse ANC verdeeld oor Zuma

Jason Lloyd 2012-07-03 "Eenheid in die Oos-Kaapse ANC oor pres Jacob Zuma se leierskap bestaan klaarblyklik nie meer nie."

Pox populi ignoramus en ons beste manier van weet

George Claassen 2012-06-29 "Dit het tyd geword om bewese en beproefde wetenskaplike kennis weer sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse samelewing te gee."

Blacksheep TV #35: Nando’s

Blacksheep 2012-06-27 The blacksheep characters debate where the Nando’s advertisement is shown.

Kroes, kras en kordaat?

Jason Lloyd 2012-06-25 "Ongetwyfeld herinner die 'reguit hare versus kroeshare'-issue ’n mens aan die potloodtoets – hoe dit deur die apartheidsregering gebruik – of misbruik (?) was –  om ’n persoon se ras te bepaal. Dit is reeds hierdie letsels wat nog vandag voortleef dat mense aan hul hare geken word."

Wat is ’n reis sonder padkos?

Jason Lloyd 2012-06-22 "Die Sondag terug Kaapstad toe was roosterbrood, skaapnek, soetpatat en stampmielies vir my ingepak. Op pad, nog voordat ons die lughawe bereik het, was die kosblikke leeg."

Blacksheep TV #34: Sangoma

Blacksheep 2012-06-19 The blacksheep characters discuss the mysterious ways of the sangoma in today’s cartoon.

Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.

Blacksheep TV #33: Die Stem

Blacksheep 2012-06-11 The blacksheep characters discuss the Springbok team and Die Stem ...

Blacksheep TV #32: SKA

Blacksheep 2012-06-04 One of the blacksheep characters does not quite understand what the abbreviation SKA means ...

Blacksheep TV #31: The Spear

Blacksheep 2012-05-30 Statistically speaking every person in South Africa has written five articles or blog entries about The Spear!

Watter bydrae lewer hierdie menseregte-aktivis tot die samelewing?

Jason Lloyd 2012-05-22 "Die vernaamste kritiek op Kadalie was onlangs deur die politieke wetenskaplike en rubriekskrywer Amanda Gouws korrek opgesom."

Blacksheep TV #30: Tribute

Blacksheep 2012-05-21 The blacksheep characters discuss the different ways of paying tribute.

Blacksheep TV #29: Twacism

Blacksheep 2012-05-14 The lingo on Twitter is pretty complicated, as the cartoon characters in this BlacksheepTV cartoon discover.

Blacksheep TV #28: Neotel

Blacksheep 2012-05-07 Neotel is Telkom’s competition. But will Neotel actually install their first phone line?

’n Ware slang in die gras

Jason Lloyd 2012-05-07 "Die boksgeveg op die teerpad tussen twee slange net voor De Rust het die nare gedagte weer laat opvlam. Ek kon nie mooi sien watter tipe dit was nie. Miskien was dit Kaapse kobras, geelslange, pofadders, rinkhalse?"

Blacksheep TV #27: Telkom

Blacksheep 2012-05-01 Why does Felix go to the mall every week for the last seven weeks to check if the Telkom shop has any modems in stock? Why does he not simply phone them?
Top