Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie

Martin Botha Resensies 2017-02-10

"Die gedetailleerde beskrywings van die karakters, hul gedagtes en hul uiterlike en innerlike wêrelde in die roman bied ’n uiters waardevolle toevoeging tot die tragedie wat Sink is."

Boekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie

Heinie Heydenrych Resensies 2017-02-08

"Die waarheid het egter ’n manier om uiteindelik uit te kom en die lys van 18 werke in die outobiografie net voor die register, waarvan Giliomee óf alleenouteur óf medeskrywer was, getuig van sy meriete as historikus en denker."

Roughing it – 1820 settlers in their own words by Ralph Goldswain: a book review

Paul Murray Books and writers 2017-02-03

"Ralph Goldswain, in his work on Jeremiah Goldswain in The chronicle of Jeremiah Goldswain (2014), and now in Roughing it, has made a considerable contribution to South African settler historiography."

History Matters by Bill Nasson – a book review

Paul Murray Books and writers 2017-02-01

"If Dudley was never meant to wave the magical fairy wand, to turn Nasson from a self-confessed numerical and scientific dunce into an Einstein, then he definitely succeeded in inspiring him to become a formidable historian. History matters is scientific proof!"

Boekresensie: By die nag se wit kant in deur Etienne Terblanche

Dewald Koen Resensies 2017-02-01

"As akademikus en wydbelese individu beskik dié digter oor ’n wye verwysingsraamwerk en liefde vir die kreatiewe skryfkuns."

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Temple Hauptfleisch Resensies 2017-01-31

"Hy is ’n belangrike, invloedryke en kleurryke figuur wie se werke nie net opgevoer behoort te word nie, maar ook bestudeer moet word."

Die aarde is ’n eierblou ark deur Susan Smith: ’n Resensie

Reinhardt Fourie Resensies 2017-01-25

"In Die aarde is ’n eierblou ark toon die digter ’n verfynde ekokritiese bewustheid, en in teenstelling met haar debuut vertoon hierdie bundel ’n baie hegter tematiese eenheid."

LitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake

Lina Spies Seminare en essays 2017-01-25

"Broedertwis word gekenmerk deur die helder betoog wat Blake uit ’n magdom gegewens opbou, sonder om ooit sy hooftema uit die oog te verloor: die konflik tussen Christiaan de Wet en sy jonger broer, Piet de Wet, tydens die Anglo-Boereoorlog wat hulle vervreemding veroorsaak het en nie ná die oorlog tot versoening gelei het nie."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die jongste Perspektief & Profiel – lywig, gewigtig en gesaghebbend

Ina Wolfaardt-Gräbe Resensies 2017-01-19

"Die verskyning van hierdie monumentale werk sou ’n besondere prestasie in enige taal wees, maar in Afrikaans in die huidige (s)t(r)ydperk grens dit aan ’n wonderwerk."

Boekresensie: Die leliemoordenaar deur Lerina Erasmus

Riette Rust Resensies 2017-01-18

"Teen die laaste paar hoofstukke haal jy weens die spanning so vlak asem dat dit voel of jy jou bewussyn gaan verloor."

Boekresensie: Multivers deur Hennie Smith

Dewald Koen Resensies 2017-01-18

"Multivers is ’n belowende en opwindende debuutbundel wat ’n waardevolle bydrae tot die nuwe stemme in die Afrikaanse digkuns lewer."

Boekresensie: Soetloop deur E Kotze

Johan Anker Resensies 2017-01-16

"Die roman is weer eens bewys van Kotze se besondere vermoë om ’n spesifieke ruimte en karakters te skep wat die leser saamneem op die familiegeskiedenis van mense wat jy sal onthou lank na jy klaar gelees het."

Book review: Travels with My Father by Karen Jennings

Mathilda Slabbert Books and writers 2017-01-06

"For me, this book is an unsparing quest for meaning on so many levels and one certainly deserving of the highest accolades."

Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-01-06

"Hier is ’n besonderse boekvertelling in ’n besonderse styl."

Boekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith

Org Potgieter Resensies 2017-01-05

"Wilbur Smith is hier weer, soos in al sy ander boeke, die meesterlike storieverteller wat geslaagde karakters met uiteenlopende persoonlikhede – goed en sleg – saamsnoer in ’n verhaal wat op ’n spannende einde afstuur."

Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha

Ilse de Korte Resensies 2017-01-03

"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."

Boekresensie: Dorado deur Tom Dreyer

Louise Viljoen Resensies 2016-12-20

“Myns insiens is dit ’n roerende beeld van ’n baie gewone man se behoefte om homself te oortuig dat die gebeure in sy lewe volgens ’n bepaalde plan verloop en ’n sinvolle afloop sal hê.”

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

Reinhardt Fourie Resensies 2016-12-06

"Maestro bewys weer, soos Heese se ander onlangse romans, dat sy grondige navorsing doen wanneer sy ’n historiese roman aanpak."

Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois

Ilse van der Merwe Resensies 2016-12-05

"Die staaltjies sal jou laat glimlag en die gedeelde kennis sal vir seker enigiemand meer behendig agter die seekospotte maak."

Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett

Maryke Roberts Resensies 2016-12-02

Goudduiwel is ’n waardige spanningsroman met ’n goed nagevorsde storielyn en genoeg aksie om jou aan die lees te hou.”

Top