PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie
2020-11-19"Kan ’n intelligente rekenaar ’n siel hê wat vir die Here gewerf kon word? Sou ’n mens ’n rekenaar kon doop of nagmaal aan haar/hom/dit kon bedien?"
A promised land by Barack Obama – Win a copy!
2020-11-19You could win a copy of A promised land by Barack Obama with the compliments of LitNet and Penguin Random House South Africa. Click on this link, then scroll down to see how!
Engela Duvenage, skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika, ’n onderhoud
2020-11-18"Ek hou daarvan om ’n bietjie oor baie dinge te weet. ’n Skoolvriend het destyds al gesê ek het ’n brein soos ’n Chappies-papiertjie."
Verskeie voëls en Die 17de veer: ’n gesprek met Nanette van Rooyen
2020-11-18"Ek hou my kinders dop. Ek luister hulle af. Ek probeer kyk deur hulle oë."
Uittreksel: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage
2020-11-16Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.
LAPA-Jeugromankompetisie 2021
2020-11-12Die kompetisie se prysgeld beloop R50 000. Die pryswenner kry R25 000 en twee naaswenners kry elk R12 500. Die manuskripte op die kortlys staan ook ’n kans om gepubliseer te word.
ATKV-Woordveertjiewenner Dina Botha: ’n Gesprek
2020-11-09"My uitgewer het al ’n manuskrip teruggestuur omdat sy nie op die held verlief kon raak nie. Daar het jy dit. Almal moet op die held verlief raak. Van skrywer tot leser."
Fresh off the press: Promised land by Karl Kemp
2020-11-06"Touching on the history of land conflict and conquest in each area, as well as detailing the current situation on the ground, Promised Land provides startling insights into the story of land conflict in South Africa."
ATKV-Woordveertjiewenner Chanette Paul: 'n onderhoud
2020-11-05"Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats. Ontspanningsfiksie in die breë, insluitende romantiese fiksie, kan dieselfde temas aanpak as fiksie in enige ander gedaante. Dis net meer toeganklik en word anders aangebied as byvoorbeeld in hoogs literêre werke."
Twee ATKV-Woordveertjies vir Fanie Viljoen: 'n Onderhoud
2020-10-29"Ons leef in onsekere tye. Mense probeer op die een of ander manier ankers teen die storms kry."
Jaco Jacobs, wenner van twee ATKV-Woordveertjies: 'n onderhoud
2020-10-29"Die beste stories is dié waarin doodgewone mense ongelooflike dinge doen. Ek het in die Karoo grootgeword, waar mense mekaar se stories ken, en dit het van kleins af ’n groot indruk op my gemaak."
Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis: ’n lesersindruk
2020-10-28"Elke keer wanneer ek die boek weer opgetel het, is ek weer direk in die storie in verplaas. Dit mag dalk vreemd klink, maar soms het dit gedurende die lees vir my gevoel asof my gesig met stof bedek is, al het ek op my rusbank gesit en gelees."
Pasverskyn: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2020-10-22"Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans?"
Help! My kind is anders deur Christien Neser: ’n resensie
2020-10-20"Ek wens die boek was tien jaar terug beskikbaar. Ek weet vir ons as ouers sou dit ’n anker in ’n baie stormagtige see gewees het."
Waar onthou begin deur Connie Luyt: ’n resensie
2020-10-19"Die boek het my ure se leesgenot verskaf. Ek wou dit nie afjaag nie, resensie of te not. Ek hou van die gereelde verwysing na die veertjies wat sy langs die pad optel, en aan die einde van die boek waar sy noem van die houertjie waarin haar vereversameling is, besef jy die simboliek én uit hoeveel veertjies ons almal se ondervindinge saamgestel is."
Hoop, heling & harmonie – dink nuut oor siekte en genesing deur Malcolm de Roubaix: ’n resensie
2020-10-19"Om aan ’n pasiënt te sê: 'Jy makeer niks nie', los nie sy probleem op nie. Hy is dalk bang dat die spanningshoofpyn die gevolg is van ’n breingewas, want sy vader het ook hoofpyn gehad wat later gediagnoseer was as ’n kwaadaardige gewas. Hierdie mense benodig dus gerusstelling deur ’n bekwame huisarts wat vertroud is met die omstandighede van sy pasiënte."
Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale
2020-10-19Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk.
LitNet Akademies-resensie-essay: Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen
2020-10-15"Al het dit gelyk na doodlooppaaie, was dit vir my inderwaarheid asof ek deur ’n labirint stap – soveel keer kom ’n mens by dieselfde plek uit, maar die pad kronkel steeds vanaf die begin na die einde, hede en verlede vleg deurmekaar en vorm ’n digverweefde netwerk van oorsaak en gevolg. Wat ’n stimulerende leesavontuur!"
Pasverskyn: Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen
2020-10-08Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front.

