Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Kettinggesprek: Frank Hendricks gesels met Michael le Cordeur oor Ons kom van vêr

Michael le Cordeur, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-12

"Vir bruin mense was Afrikaans dus nie net ’n taal van verdrukking nie, maar ook ’n taal van bevryding en vandag ’n taal van versoening."

Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?

Christo van Rensburg, Naomi Bruwer Onderhoude 2017-01-11

"Teen 1840, en selfs miskien vroeër, was Afrikaans die onderrigtaal in die bekende Dorp Street Madrasah."

Ontsluit die fondse van kennis: Estelle Kruger gesels met Henry Fillies

Estelle Kruger, Henry Fillies Onderhoude 2017-01-10

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar en die land gons nog oor verlede jaar se matriekuitslae. Orals lees mens van geweldige ongelykheid in Suid-Afrikaanse skole. Maar nie almal sit net en toekyk nie. Aslam Fataar en Henry Fillies is besig met navorsing in skole binne werkersklasomgewings. En hul positiewe bevindings binne die gemeenskap laat mens nadink.

An interview with the daughters of Judith Mason

Tamar Mason, Petra Mason, Herman Lategan English 2017-01-09

The artist Judith Mason (78) died in White River on 29 December 2016. Herman Lategan decided to ask her daughters Tamar and Petra what they remember about their strong, gentle mother.

'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2016-12-01

"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ‘n geskiedkundige naweek wees. ‘n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."

Sosiogramme en genetwerkte leer: ’n soort opsitkers vir onderwysers

Estelle Kruger, Christina Johanna (Christa) van Staden Onderhoude 2016-11-30

"Onderwysers kan baie by mekaar leer. Soms gebeur dit nie. Wáár kan onderwysers met mekaar gesels oor dinge wat noodsaaklik is? Die web kan dalk gebruik word om 'n tuiste te skep."

Karin Schimke oor 'n skryfnaweek in Stanford

Karin Schimke, Naomi Meyer Skryfwerk 2016-11-08

"Hierdie naweek gaan oor hoe om metafore raak te sien en uit te buit om jou skryfwerk lewe te gee, en dit gaan ook net oor skryf."

Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Bibi Slippers

Bibi Slippers, Naomi Meyer Onderhoude 2016-11-01

"Maar ek lees gedigte omdat dit emosies ontlok wat kompleks en soms verwarrend en ongemaklik en opwindend is. Asof ek ‘n kitaar is, en digters is mense wat ander akkoorde ken as net die gewone C, F en G."

Met bome soos met boeke

Estelle Kruger, Henriëtte Loubser Onderhoude 2016-10-27

 "’n Liefde vir lees moet gekwéék word."

Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé, Naomi Meyer Onderhoude 2016-10-24

"Om iets te sê wat nie op ’n ander manier gesê kan word nie, of in enige ander kunsvorm tot stand kan kom nie."

Onderhoud: Hennie van Deventer vertel van die geboorte van die Pendoring

Hennie van Deventer, Naomi Meyer Onderhoude 2016-10-19

"Koerante is in die jare ’80 soos nooit tevore nie in ‘n oorlewingstryd gedompel ... Die Afrikaanse koerant kon inderdaad al hoe dreigender stormwolke vir sy broodnodige advertensies sien aanrol. Iets sou gedoen moes word, maar wat?"

Plaasmoorde in Treurgrond: Carien Smith gesels met Dian Weys

Carien Smith, Dian Weys Onderhoude 2016-10-05

"Plaasmoorde is ’n werklike en gruwelike werklikheid, maar as dit met vinnige redigering, stadige aksie, oombliklike geweld en oorweldigende klankbane uitgebeeld word, met ander woorde, skouspelagtig, neem dit ons al hoe verder weg van die werklikheid daarvan."

Dink buite die boks: die belang van die vak wiskundige geletterdheid

Estelle Kruger, Wynand van der Merwe, Petro van der Merwe Onderhoude 2016-09-22

"As dit ’n uur neem om ’n gat te grou, hoe lank neem dit om 'n halwe gat te grou?"

'n Toekenning vir multimedia-Homo naledi

Elsabé Brits, Gys Visser, Debreé Kluge, Naomi Meyer Onderhoude 2016-09-21

"Dit is iets wat jy nooit kon doen in die dae van slegs drukmedia nie en dit maak my opgewonde om ‘n joernalis in 2016 te kan wees."                                                                                                                               

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Erns Grundling, Toast Coetzer, Naomi Meyer kykNET Portaal 2016-09-13

"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-12

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Anneke Schoeman, Imke van Heerden Einstein-kompetisie 2016-09-02

Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels. 

Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?

Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Jaydey Sass Onderhoude 2016-08-25

"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie

Hein Willemse, Jason Lloyd Onderhoude 2016-08-11

"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."

Top