Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die Jabberwok
2012-02-23 Dis brillig, en die sligte toweWigsel en wimmel in die wame
Heel mimsig is die borogowe
En die mome rat uitgrawe.
Krap my rug
2012-02-23 "Dis altyd opwindend om te sien hoe mense dieselfde teks verskillend interpreteer, en hoe kruisbestuiwing met ander se werk jou eie pogings kan verryk. En in baie gevalle is die cover-weergawe nog ’n entjie cooler as die oorspronklike."Photos: From Malan to Mbeki book launch
2012-02-23 On Tuesday, 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they are attending the book launch of From Malan to Mbeki.Draak-sprokie-kompetisie: Dit
2012-02-22 Laat een middag stap ’n drakie hartseer en alleen op ‘n verlate stofpad.Roedolf het ‘n entjie met sy fiets gaan ry.
Roedolf stop, en staar verbaas na die draak.
Draak-sprokie-kompetisie: Albertus, die draak wat nie kon vuur spoeg nie
2012-02-22 Toe Albertus wakker skrik, bevind hy hom in ’n digte woud.Waar sou hy wees? wonder hy. Dis nou al vier sonsondergange wat hy van sy blyplek weg is.Draak-sprokie-kompetisie: Agter elke bende...
2012-02-22 “Dit raak darem nou heeltemal te erg.”Drietjie trek geïrriteerd aan die tossels op haar pienk pantoffels.
Draak-sprokie-kompetisie: Die laaste draak
2012-02-22 Die maan gloei rooi in die swart hemel. “Waarom bloei die maan, Okar?” Aidan strek sy arms uit asof hy die maan wil aanraak.Draak-sprokie-kompetisie: Sprokie van ’n kind
2012-02-22 My hart soek net een. Vinnig word ek gekeer deur ’n groot lelike bloedrooi draak. Skrikkerig kyk ek na die draak; ek weet dit is die einde!Draak-sprokie-kompetisie: Joey se noue ontkoming
2012-02-22 Joey loer grootoog om die ou eikeboom se stam na waar Mamma en tannie Susan op die stoep sit en tee drink.Draak-sprokie-kompetisie: Die goue draad
2012-02-22 Eenmaal was daar in die Lank-lank-gelede-land ’n klein voëltjie wat elke oggend ’n liedjie gesing het. Dan het daar ’n goue draad uit sy bekkie gekom wat so kosbaar was dat mense dit die goue draad van waarheid genoem het.Draak-sprokie-kompetisie: Didi Drakie van Anderland
2012-02-22 Didi Drakie probeer ’n vuurvlam blaas. “Ag, nee ou Didi, dit is net ’n paar vonkies,” terg sy groot broer hom en hy blaas ’n regte vlam.Draak-sprokie-kompetisie: ’n Sprokie van ’n draak
2012-02-22 Borrel lees: “2012 is die jaar van die draak. Ons as diere van die Chinese diereriem verwag dat julle dié jaar iets gaan doen. In 2000 het die mensdom nie eens agtergekom het dat julle deur die feesjaar geslaap het nie.”Draak-sprokie-kompetisie: Drakekwale en drakerate
2012-02-22 “Ek mag nie sê maar gaan tog wel; jy moet elk woordjie tel. Volg my voorskrif stap vir stap; klim die leer dan trap vir trap.”Draak-sprokie-kompetisie: Sprokie van ’n drakekind
2012-02-22 Deesdae in ’n groot bos met ’n ho? berg bly daar nog ’n paar drake. Die kleinspan bestaan uit vier jong drakies, Zuteka, Nollie, Mops en Karla. Hulle is in Drakelandskool.Draak-sprokie-kompetisie: Drakie Glievd
2012-02-22 Daar was ’n tyd, voor mense soos vandag, nog saam met ander ou volke en wesens in vrede op aarde gewoon het. Hulle het geweet dat iets belangriks gaan gebeur; daarom het elke wese sy dagtaak met oorgawe gedoen en geduldig gewag.Vertaalkompetisie: Ariël
2012-02-22 Stilstand in duisternis.Dan die substansielose blou
Uitskink van klipkop en vertes.
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Jou helder oog is die een absolute skoon dingEk wil dit vul met kleur en eende
Die nuwe dieretuin
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-22 Die tulpe is te vlambaar, dit is winter hier.Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe ingesneeu.
Ek leer vredigheid aan terwyl ek net stil alleen lê
Soos die lig lê op hierdie wit mure, hierdie bed, hierdie hande.
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Sneeuklokkies in AprilPypies, kleur en eende klein
Mediteer jy name
Vertaalkompetisie: Epifanie
2012-02-22 Londen. Die smerige lila sagtheidVan ’n Aprilaand. Met my
Wat oor Krytplaasbrug loop
