Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Crime scene clean-up: Someone has to do it ...
2012-04-11 After the success of the Afrikaans edition, Bloedsusters, the English edition of this remarkable story, Blood Sisters, is now available in bookstores nationwide!& Union
2012-04-10 "Ted Hughes sou aanvoer dat dit in die sterre wasdat my Uranus en jou Venus daardie middag
in jukstaposisie was. Opperman en Louw
sou op Bittergenot se stoep sit en kla, kla, kla."
Vervaldatum-kompetisie: My engel
2012-04-10 Riekus van der Westhuizen is een van die wenners in ons Vervaldatum-kortverhaalkompetisie.New from Jacana: The Book of War
2012-04-10 James Whyle takes on the war genre with an eloquent narrative and a command of language and style that captures the fragility and bleakness of the time. There is no doubt that Whyle is a masterful storyteller.James Whyle reads from The Book of War
2012-04-10 Listen to a recording of James Whyle reading from his upcoming novel The Book of War.Win a Kalahari.com voucher with Sing ‘it
2012-04-05Tell us what you thought of Sing ‘it and stand a chance to win a Kalahari.com voucher!
Die gedig as god en godsdiens
2012-04-05 "Ek sal miskien nie ’n vliegtuig daaroor opblaas nie, maar die digkuns is die naaste ding wat ek aan ’n godsdiens het. En ek is nie alleen nie." Bibi Slippers dink na oor die digkuns as god en godsdiens, in die gees van Paasfees.Koggellag van die hadida
2012-04-04 En nou staan hy weer hier voor haar. En sy wéét: net nog ’n vervaldatum. Sy sien die bruin, manlike vingers wat ritmies op die rooi motorfietshelmet klop, en sy sien die blonde hare, omgekrap deur die wind en die helmet en wie weet wat, en sy sien die blou oë wat effens geamuseerd reg in haar verleë gesig inkyk.Picador's 40th Birthday Party: Back in black (and white)
2012-04-04 LitNet attended the first Open Book event for 2012, the celebration of Picador’s 40th birthday. Bibi Slippers took some black-and-white snaps at the event in the spirit of the redesign of the Picador classics.Stones for My Father: Second Boer War remembered
2012-04-04 The scenes in the concentration camp are brutal and realistic. The smells of putrefaction and starvation seep through the page and Trilby Kent shows that she has done her research well.Wie praat met my mond?
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal die Sufi-digter Rumi:hierdie gedigte
ek weet nooit wat ek gaan sê nie
ek beplan dit nie
Liefde en ek gesels
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:Liefde sê, Ek teug aan die soet dag,
tot die nag die beker wegneem
dan dring ek daarop aan dat Nag dit teruggee
die lig waarby ek sien verander nooit
Die brose houer
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:die liggaam is ’n meet-apparaat
die sterrehoekmeter van die gees kyk daardeur
en raak oseanies
