Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Campaign
2012-12-18 "Nights I have stood outside my tent, seenthe orange glow far across the dark space ..."
Self-portrait as a Man of Mystery
2012-12-18 "Failures in action from the start, as thoughthey were deliberate, and at
some point they must’ve become so."
20 Dosyn: Versamelde gedigte uit 2012
2012-12-18 'n Mens leef nie van brood alleen nie: vir 'n vol maag (en lewe) het mens stewige porsies poësie ook nodig. Bibi Slippers het 'n versamelblad saamgestel waarop al die gedigte wat in 2012 op LitNet gepubliseer is saamgevat word. Verlustig jou gerus!"Twyfelfontein" deur Dawid Kahts
2012-12-18 Dis Sondagmiddag in 'n face brick tronkporselein hondjies in ? kas wat pronk
Op die stoep huil jou pa se bokskitaar
jy staar na die dak en huil maar saam
"The Noose" by Adrian van Deventer
2012-12-18 This noose around my neck is getting tighterIt’s the strains of life
that make it hard to breathe
"Stywelip Soene" deur Annarie Fitgerald
2012-12-18 Bêre jou stywelip soen vir jou oumaen die lekker knus soene vir my
Gee my ? stywe drukkie
"Stop it" by Mike Valentine
2012-12-18 They creep through the dawn mist, with clubs in their handsShattered skulls of the innocent, bloody the sands
Man’s weapon is keen, but his expression is bland
"Shigori-wha-a" deur Fridrich Kristen
2012-12-18 Sinkgepak langs ? dooie myndiakens lag in samesyn
Liefde bloei, dis die stof wat gloei
Daar's 'n tronksel in jou bier
"Sentimental obligations" by Adrian van Deventer
2012-12-18 Sentimental obligationsSupernatural expectations
Story of a life untold
Diaries of a wondering soul
"Sal jy regtig kom?" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 En die reën val voor my voordeurvroeg in die oggend tot laat die aand
Daar is nie ? minuut of sekonde
wat my gedagtes van jou afdwaal
"Perfect" by Ben Mzangwa
2012-12-18 I got your name glued on my mindYou’re always stuck on my mind
I guess you are forever mine
"Pad na my siel" deur Andre Le Grange
2012-12-18 Daar is vir my net een, net een soos jyHier is die een, die een net vir my
Ek loop verby die venster, of is dit?
"Nie vir my nie" deur Michael Visagie
2012-12-18 Die hanswors het klaar gelag want die sirkus is verbyGelukkig is die huis nou klaar, wie sal honger ly?
Die Oujaar lê en sluimer op die stoep van hierdie fees
en iewers is ? honger maag wat more vol sal wees
"My vrou" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Vir jou het ek al ? goue ster gaan haalen vasgeryg aan die maan se silwer straal
Dit om jou hals gehang en vasgemaak aan my
"My naam is Livinia Heks" deur Emile Zaayman
2012-12-18 Lank, lank gelede in 'n sprokies landwas daar 'n heksie in 'n Blommeland
En aan papawers uit haar tuin
was sy verslaaf
"Mamma" deur Linda Jansen van Rensburg
2012-12-18 Ek streel met my vingers oor jou sagte silwer hareen dink aan al jou liefde en seerkry deur die jare
Die spore van swaarkry lê diep in jou wange
"Lilykind" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Meisiekind, ek sing van jouMeisiekind, ek sing vir jou
Lilykind, ons engelkind
"Kerbside Cuisine" by Mike Valentine
2012-12-18 You’ll find us on the pavements from Durban to the StrandWe are informal traders and you must understand
We don’t have fancy fittings, we don’t have any frills
We don’t have a licence and we don’t have any tills
