Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam. Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
Gregorio Ugo Rodrigues2013-08-15My bad, let me bring it back
Sometimes my mind floats away
Feeling like Denzel in Training Day
Turned on the radio, some of y'all are overplayed
Big headed cats, I call them Danny K
Karien Weyers2013-08-15Vat my sirkus toe
Ek wil ? nar wees
Ek wil grappies maak met ? traan in my oog
Vat my kerk toe
Ek sal bybel lees
En vra vir bietjie water want my keel is droog
Philip de Vries2013-08-15Het iemand my broer gesien?
Hy was laas nogal dronk
Toe ek badkamer toe was so tien oor tien
Het hy my en al sy vriende geninja bom
Anneke Scholtz2013-08-15Dankie vir geen liefde, geen vreugde en genot Dankie dat ek my liefde, vreugde en genot by ? nuwe mamma kon vind Waarom het hulle haar verwaarloos toe hulle haar as ? dogter gehad het? Waarom het hul haar so nou en dan gebel na sy weggeneem is?
Ndumiso Silindza2013-08-14as I sit here writing, reminiscing
I feel I need sum guiding
which path should I be taking
witch craft, don't scare me
coz in the father you are free
Nhlakanipho Xaba2013-08-14After time I'm having vicious nightmares, thinking of kickin it like
Dani Alves, making strategic moves like a swimmer Mike Phelps, following
a man on his journey to the heavens but his done more than I
Rudi Swart2013-08-14Nou groet ek maar die wêreld, ek speel met jul gevoel
ek drentel deur die drade, maar al wat ek bedoel
is dat ek skynbaar gebroke blyk wees
in die sin van die norm deur samelewing voortgelees.
Rudi Swart2013-08-14Ek soek net simpatie
Vir hierdie situasie
Waarin ek myself bevind
Waai wind waai
Tot binne in my siel
Waai alles deurmekaar
Meer as wat dit reeds is
Waai wind, waai
Rudi Swart2013-08-14So maak sag toe jou oë
En fluister wat jy dink
Swart voëls teen die skemer
Deur die berge ingesluk
Ek is tog net die spotte
Van die dinge wat jy glo
Ek’s die wit voëls teen die blou
Ek’s die skadumaat van jou
Ndonie Mkhize2013-08-14What seems like phone call-less nights, her calling rings to her head
Jewels of life that are engraved to her golden heart that light up her smile
Ndumiso Silindza2013-08-14woke up the next morning
I heard the phone ringing
picked it up even thou my head was still aching
was in a bad mood
but I didn't wanna seem rude