Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam. Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
Yolandi Brenkman2013-08-14Jy met die oseane oë, die wat so dwarsdeur my kyk
Jy met daai smile, dit voel of jy weet wat ek dink
Jy met daai hoop emosies, maak my soms bang.
Al draai jy die tyd terug, sal ek dit als weer vir jou wees.
Hanno Visser2013-08-14As ek maar 'n digter was sou ek kon sé wat ek gevoel het
As ek maar net goed met woorde was sou jy verstaan het wat ek bedoel het?
Maar daar is 'n muur om jou gebou wat ek moet afbreek
terwyl ek eerder my gevoelens vir jou wegsteek.
Yolandi Brenkman2013-08-14And I am singing in the dark
It helps to forget the marks in my heart
That’s when I don’t need to hide
That’s when I open up from inside
Yolandi Brenkman2013-08-14Big lights and Dubstep sounds
It’s still beating on the rhythm of my heart
It hurts every time that same old song start
Please rip out my miserable heart
Fritz Reynders2013-08-14
Alleen stap ek deur hierdie donker vallei
Gebroke verdrink ek in smart
Onthou jy daardie belofte aan my
Jou denke, jou liefde, jou hart
Neil Theron2013-08-14Ons almal tel die ure af
Net tot die besef nog ‘n jaar is verby
Tyd wat jy nooit sal terug kry
Lag jy dit ook soms af?
Verstaan jy die konsep?
Barry Buckley2013-08-14It's not the fall that makes me stronger
or the lies that make me harder
It's not the time that you stole
It's the memories that make me grow
Barry Buckley2013-08-14Dis die trap vas dans tussen ek en jy
(een voet voor die ander)
waar ons aan mekaar se foute ly
(Kan ons nog bietjie langer)
Dis moeilik om in jou aangesig
'n reg of verkeerd hier op te stig
Badanile Maseko2013-08-14Hardship made us strong, thank God for the wonderful voices that you have given us...
Let your wing wrap around us to give care, cure of souls with our beautiful voices.
Craig Botha2013-08-14I want to be there when you slam your finger in the door.
I want to be there when you slip and fall on the floor
I want to be there after Sunday lunch and you are well fed
I want to be there when you are sick and you have no desire to get out of bed.
Jeandre van Rooijen2013-08-14Ek staan hier voor jou
Met emmers vol van trane
En vra jou net een vraag…
Hou my so styf vas teen jou
Sonskynwarm lyf.
Trek my nader sodat jy my
Hart se letsels beter kan vryf.
Yolandi Brenkman2013-08-14Hoe explain jy?
Al daai memories in jou hart!
Die beelde hardloop soos ‘n movie, op die ritme van my hart.
Ek verdwaal in die see as jy met daai blou oë na my kyk.
En daai smile het my al lankal verlei