NeerlandiNet
Nederlandse tekste, asook artikels en rubrieke oor Nederlandse en Belgiese literatuur en kultuursake
Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Bart Luirink - hommage aan André P Brink
2016-04-11"Het is in het geval van Brink een miskenning van zijn Zuid-Afrikaanse oorsprong. Hij spreekt niet als witte Zuid-Afrikaan. Hij spreekt als Zuid-Afrikaan."
Op die spoor van Regina Adema
2016-04-05"En wat sou só verhaal sonder romanse wees? Want sy en een van die Joodse oorlewendes, oom Sal, is direk na die oorlog getroud."
Afrikaans se tong klap in Den Haag
2016-03-15Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak. Imke van Heerden het vir LitNet foto's geneem by 2013 se Festival voor het Afrikaans.
Grappige video: "Manifes van ’n Ouma" – Antjie Krog
2016-03-11Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma".
Het vernieuwde Zuid-Afrikahuis, een impressie
2016-03-09"De patiënt [Zuid-Afrikahuis] is weer in opperbeste conditie. Dat is wat mij direct treft bij de ontvangst in dit monumentale grachtenpand. Zeker de beroemde deurbel schalt nog altijd door de marmeren gang, maar het geluid klinkt opgewekt en bijna jeugdig."
Lusmaker-video: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-03-03AKA 2016 skop oor 'n maand af. LitNet het hierdie video spesiaal vervaardig om julle lus te maak vir die fees.
Onderhoud: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam-hooforganiseerder aan die woord
2016-02-29"Stichting Festival voor het Afrikaans wil deur middel van kultuuraktiwiteite wys dat Afrikaans 'n springlewendige taal is met 'n ryk kultuurlewe."
Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem
2016-02-29Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.
Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam
2016-02-16Op Donderdag 11 Februarie 2016 het die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht in Amsterdam heropen. Hier is foto's van hierdie feestelike geleentheid.
Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug
2016-02-09"Op 11 Februarie gaan die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam weer oop na ’n lang tyd van renovasie en interne reorganisasie. Troue besoekers kan nie wag om die resultaat te sien nie, en veral: om die biblioteek, argiewe, klaskamer en kulturele ruimte weer in gebruik te neem nie."
Uit die argief: Schrijven als Bach — Over leven en werken van JM Coetzee
2016-01-25"Tweemaal heb ik JM Coetzee ontmoet. Nou ja, ontmoet: die man ontmoet je niet, die overkomt je."
Interview met Geraldine Reymenants: "Boeiend om in een land te verblijven dat in volle transitie is"
2016-01-15"Na iets meer dan een jaar heb ik echter de indruk dat het Afrikaans een erg levendige taal is, die niet zomaar zal verdwijnen."
Astrid Roemer: Onverwagse wenner van die PC Hooft-prys 2016
2016-01-14Die Surinaamse skrywer Astrid Roemer het die PC Hooft-prys vir 2016 gewen. "Dit word geïnterpreteer as meer as net die bekroning van ’n individuele skrywer, maar ook as erkenning van die Nederlands-Surinaamse literatuur. Baie kritici voel dat laasgenoemde sterker geweeg het in hierdie toekenningsbesluit as die kwaliteit van Roemer se werk self. Hieroor woed tans ‘n vurige debat binne literêre kringe in Nederland."
Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam
2015-12-22Sopas het bekend geword dat Ena Jansen se boek Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste volgende jaar by die Amsterdamse uitgewer Cossee in Nederland sal verskyn.
Red die SASNEV-gebou in Pinelands
2015-12-15Die Curatorium van die Willem de Zwijger Stichting in Nederland beoog om die gebou van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands te verkoop. As jy nie saamstem met die verkoop van die gebou nie, teken hierdie petisie.
De recente Zuid-Afrikaanse studentenprotesten vanuit een Vlaams studentenperspectief
2015-10-28"Studentenprotesten hebben zich doorheen de geschiedenis van Zuid-Afrika ettelijke keren bewezen als aankondigingen van grote veranderingen. De toekomst moet uitwijzen of ook deze protesten dat zullen doen."
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2015-10-23Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.
Kiekjes van de Nederlandse presentatie van Skynskadu van Christine Barkhuizen le Roux
2015-10-14De presentatie werd op dinsdag 13 oktober 2015 gehouden in het Vertalershuis in Amsterdam.
In Memoriam: Frank Martinus Arion (1936-2015)
2015-10-08"Arion wilde altijd nog die ene grote roman schrijven over die moeder, dat grote voorbeeld, de mythe in zijn leven. Het is er niet van gekomen."