Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen
2012-05-29 Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.In Zuma se hande
2012-05-28 Mense lag, huil en baklei daaroor. Die sosiale media gons. Kerneels Breytenbach gee sy mening oor die Brett Murray-skildery.Video: Friends in Art Uitstalling 2012
2012-05-23 'n Groep ervare kunstenaars van die Somerset-Wes- en Stellenbosch-areas het die kunste se gemoedelikheid ingespan om 'n plesierige uitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum op die been te bring.SA-illustreerders: Alex van Houwelingen
2012-05-21 Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.SMAC Art Gallery presents Collection 16
2012-05-21SMAC Art Gallery's latest exhibition, Collection 16, is a group exhibition of recent and older work by 16 leading artists with various backgrounds and modes of production. Click here to read more about it.
In Retrospect: Launch of a Visual Arts Catalogue by Artscape
2012-05-16 With the celebration of Africa Day on 25 May, Ms Mlandu, Ms Marlene le Roux, Director of Artscape’s Audience Development and Education and their colleagues, will launch the In Retrospect Visual Arts Catalogue on 24 May at the Artscape Theatre Centre. Click here to read more.Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais
2012-05-16Liza Grobler se jongste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die mier wat tans weer wyd aandag trek. Klik hier om nog daaroor te lees.
SA-illustreerders: Elanie Bieldt
2012-05-16 Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term "jong illustreerder": hierdie talentvolle kunstenaar is 12 jaar oud maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap
2012-05-15Images of Dreams is a new exhibition of drawings in pen and ink and charcoal by Rudi Trap. Click here to read more about it.
