Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Foto’s AKA 2016: Bo-Kaap Kafee
2016-04-21Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 7 tot 11 April 2016 plaasgevind. Loer watter bekende gesigte ‘n blaaskans in die Bo-Kaap Kafee gevat het.
Foto's: WOORDtroFEES 2016
2016-04-20Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.
US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE
2016-04-19"Ek het nou besef dis nie ’n droom nie. Gisteraand het ek nog gedink dis ’n droom."
WOORDtroFEES 2016: Wenners
2016-04-18Die sewende jaarlikse WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal oorhandig. Hier is die wenners.
Video: Antjie Krog en Tom Lanoye by AKA 2016
2016-04-13Antjie Krog en die Vlaamse skrywer Tom Lanoye lees om die beurt voor uit Lanoye se toneelstuk Mamma Medea, wat Krog in Afrikaans vertaal het.
Videos: HemelBesem en Jack Parow oor Afrikaans
2016-04-11HemelBesem en Jack Parow het jonger generasies Afrikaanssprekendes in 'n gesprek oor meertaligheid by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 verteenwoordig.
US Woordfees 2016 sonder weerga
2016-04-05"Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses."
Sizwe Banzi is Dead neem voortou met vier KKNK Kanna-nominasies
2016-04-01Die Kanna-nominasies van die 22ste KKNK is aangekondig!
Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?
2016-03-31"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."
US Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house
2016-03-30"Die talentvolle Christiaan Olwagen weet nét hoe om die donker atmosfeer wat onder die oppervlak broei, te ontsluit."
US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016
2016-03-30Die WOORDtroFEES word op 18 April 2016 op Stellenbosch oorhandig. Hier is die nominasies.
Gesprek oor die toekoms van Aardklop duur voort
2016-03-23Indien voldoende borge tydig vasgemaak word, is daar geen rede dat daar nie vanjaar vanaf 4 tot 9 Oktober 2016 'n Afrikaanse Kunstefees op Potchefstroom kan plaasvind nie.
“Met bier en bloed en dans en trom”
2016-03-22"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."
US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André
2016-03-18"Steinmair het puik navorsing gedoen. Aan die een kant is daar die bekendheid van die briewe, aan die ander kant gee sy agtergrond wat nié in die briewe vervat word nie – soos die redes waarom die reis na Spanje en Parys so rampspoedig was."
US Woordfees 2016: Die gees van die fees
2016-03-17US Woordfees 2016 is verby, maar die Woordfees sal tog bly. 'n Paar kiekies vir die onthou.
US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika
2016-03-16"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."
US Woordfees 2016: Brugbouers na gister
2016-03-16"Vandag se leser kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."
US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes
2016-03-16Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.
US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?
2016-03-16Henk Breytenbach: "Die rede waarom mense misdaadfiksie koop, is omdat die leser en die skrywer saam moet soek na maniere om die skuldige aan die pen te laat ry."
