Tuin van Digters 2016: Fotoblad

  • 0

Die jaarlikse Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum op Wellington is gekenmerk deur interessante gesprekke deur interessante mense. Marlene Malan deel van haar foto's.

PJ Philander – ’n onmisbare stem

PJ Philander, een van Suid-Afrika se belangrikste digters, sou vanjaar sy 95ste verjaardag gevier het. Hy is by die fees gehuldig deur Daniel Hugo, Heinrich Wyngaard en Steward van Wyk.

IMG_2258

Heinrich Wyngaard, Daniel Hugo en Steward van Wyk

IMG_2257-001

Heinrich Wyngaard lees voor uit Konka van PJ Philander.

IMG_2256-003

Daniel Hugo lees voor uit PJ Philander: 'n keur van sy gedigte.

IMG_2251-001

Steward van Wyk lees voor uit Venster deur PJ Philander.

IMG_2262-001

Emmerentia en Steward van Wyk

IMG_2264-001

Kirby van der Merwe, Heinrich Wyngaard, Ilze le Roux en Andries Bezuidenhout

IMG_2241-002

Heinrich Wyngaard, Daniel Hugo en Steward van Wyk

16 September - Pampoendag

Nanette Ranger se beeld, wat geskep is met Breyten Breytenbach se gedig "16 September" as inspirasie, word by die Tuin van Digters vir die eerste keer in die tuin onthul.

IMG_2157-001

IMG_2145-002

Denis Goldberg en Nanette Ranger by die beeld

IMG_2152-003

Denis Goldberg aan die woord.

IMG_2162-002

Nanette Ranger

IMG_2161-002

Danie Marais

IMG_2137-002

Laurinda Hofmeyr

IMG_2136-002

Schalk Joubert

IMG_2183-002

Susan Smith

Blomballonne

Strijdom van der Merwe se ballongedigte het groot aftrek gekry onder feesgangers.

IMG_2159-001

IMG_2296-001

IMG_2266-002

IMG_2236-001

Gaireyah Fredericks

IMG_2160-001

Die Byderhand-projek van die NWU het vanjaar splinternuwe digitale gedigte na die Tuin van Digters gebring.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top