Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Interview: Open Book Festival 2016
2016-08-08"You don't need to have a pile of books next to your bed to enjoy the festival – what you need is a desire to listen and to share."
Press release: Montagu Youth Arts Festival 2016
2016-08-05The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from 10th to 20th August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year.
USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET
2016-08-02"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."
De Malle BoekBazaar 2016: Program
2016-07-28De Malle BoekBazaar word vanjaar weer op Vrouedag op Philadelphia aangebied.
Boekresensie: Bly, die US Woordfeesbundel 2016
2016-07-27"In die voorwoord van dié versameling noem die US Woordfeesdirekteur Saartjie Botha dat die Woordfeesdireksie vir sy 'lesende gehoor' graag iets ter herinnering wou gee as net ‘n T-hemp. Derhalwe is besluit om ‘n bundel kortverhale saam te stel van 24 gepubliseerde skrywers se werk. Dank die heelal vir hierdie wyse besluit."
Oorsig: Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2016
2016-07-18"Veral by hierdie fees is dit ook opmerklik hoeveel jongmense onafhanklik, sonder ouerbegeleiding, die fees bywoon. Die jonger generasie is dus ook daar, wel met slegte teateretiket, maar dáár."
Vrystaat Literatuurfees: Program
2016-07-11Die Vrystaat Literatuurfees skop vandag af en duur tot 16 Julie. Hier is die program.
Breyten Breytenbach Book Festival: Programme
2016-07-06The Breyten Breytenbach Book Festival is on from 8 to 10 July in Montagu.
Bekende in boekkringe nou deel van US Woordfees
2016-06-28Die US Woordfees het vandag aangekondig dat Elmari Rautenbach, ’n bekende in boek- en joernalistieke kringe, voortaan die US Woordfees se boekeprogram sal koördineer.
Announcement: Soweto Literary Festival
2016-06-28"I say start a literary festival in one of the most famous places on the planet - Soweto. And I believe all races will come to Soweto for such a literary festival."
Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees
2016-06-09Tydens die middagete-konsert op 15 Junie in Hermanus word 'n nuwe toonsetting van Opperman se “Negester en Stedelig” vir die eerste keer deur Laurinda en haar span musikante uitgevoer.
Slow Violence / Langsame geweld by Hermanus Fynarts
2016-06-03Die program heet Slow Violence / Langsame Geweld, en beloof om een van die hoogtepunte van die fees te wees.
Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies
2016-06-01Die Burger se Suidoosterfees nooi alle kunstenaars en vervaardigers om hul feesinskrywings vir 2017 te stuur. Hier is nog inligting.
Of romance, rugby and refugees: intertwined at the inaugural Jewish Literary Festival in Cape Town
2016-05-25"Sunday, 22 May, one of those glorious winter days in Cape Town: all light and revelation. It wasn’t even 9 am, but the queue in front of the Gardens Community Centre in Hatfield Street looked overwhelming."
Booktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme
2016-05-24Attend this year's Booktown Richmond's JM Coetzee & Athol Fugard Literary Festival from 26 to 28 May. Daar is uiteenlopende sprekers in Afrikaans en Engels, soos Pumla Gqola, Deon Knobel, Anel Heydenrych, Francois Griebenow, Hendrik Mentz en David Butler. Films sal ook vertoon word. Hier is die program.
Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder
2016-05-19"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."
Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans
2016-05-12"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."
Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust
2016-05-12"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."
Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp
2016-05-11"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."
