Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie
2016-03-15"’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimis, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore."
US Woordfees 2016: die tong
2016-03-14"As daar 'n sterk simbool van die US Woordfees is wat vir my in 'n kunswerk vergestalt word, is dit dié van ʼn tong. En dis nie sommer 'n hierjy-tong nie, dis 'n jong man wat syne vir die wêreld in ʼn treffende werk deur Hannalie Taute uitsteek, getiteld 'Op die punt van sy tong'. Daar is dus goed wat sluimer, wat nie gesê word nie."
US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat
2016-03-12"Amper, Vrystaat raak mens aan die hart. Dis die soort stuk wat veroorsaak dat 'n lid van die gehoor direk daarna haar ma sal bel om 'n slag te vra hoe dit gaan."
US Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil
2016-03-11"As mense met respek van mekaar verskil sal meer mense luister na dit wat jy wil sê."
US Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap
2016-03-10Gehoor op RSG by US Woordfees 2016: “Mentorskap is ’n kuns. Mentors moet bybly met tegnologie, ontwikkeling en ontdekking.” Ook Li Edelkoort, ’n Nederlandse neiging-voorspeller, het hierdie tendens aangeraak.
US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos
2016-03-10"’n Lewe met kos vertel soveel van ons land se mense en geskiedenis."
US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters
2016-03-10"Die gangsters van Die gangsters wil van geweet wees. Hierdie gangsters ís van geweet, al was dit net vanaand op die verhoog."
US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 21ste eeu
2016-03-09"Kruger se boek bied ’n Bybelse perspektief aan Suid-Afrikaners wat spartel om hulle begroting te laat klop."
US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal
2016-03-09Slegs vir almal is ’n verhoogstuk wat jou op jou sitplek se punt genael gaan hou.
US Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees
2016-03-09Wat is die doel van die LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees? "Om ‘n platform te gee aan die stem van die jeug vir ‘n wêreld van eenheid, gemeensaamheid en vrede."
US Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart
2016-03-09"Buite blaf die honde swart hou 'n spieël voor die Suid-Afrikaanse gehoor se gesig."
US Woordfees-foto's: Anton Goosen word 70
2016-03-08Liedjieboer Anton Goosen se 70ste verjaarsdag is 'n huldigingskonsert op vanjaar se US Woordfees gevier. Gerrit Rautenbach deel 'n paar kiekies.
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
2016-03-07"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
Amraal @ US Woordfees 2016
2016-03-07In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.
Protes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling
2016-03-05Sjef Snoekie se vertoning by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente.
US Woordfees juis ’n platform waar mense kan verskil
2016-03-04Die US Woordfees se reaksie op protesaksie Vrydagaand by die fees.
ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
2016-03-03Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! Hier is nog inligting.
Lusmaker-video: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-03-03AKA 2016 skop oor 'n maand af. LitNet het hierdie video spesiaal vervaardig om julle lus te maak vir die fees.
US Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70
2016-03-03Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.
