Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-14

Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Uit ’n totaal van 99 inskrywings is 24 skrywers se verhale gekies.

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-01-11

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

US Woordfees se teateraanbod die beste ooit

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-06

Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf.

Foto's: ABC van die US Woordfees (1)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

Foto's: ABC van die US Woordfees (2)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

Foto's: ABC van die US Woordfees (3)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

US Woordfees 2016: Program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-16

Hier is die US Woordfees 2016 se volledige program. Kom, jy sal bly wees.

Fotoblad deur Darryl David: BookBedonnerdfees 2015

Darryl David Boeke en skrywers 2015-10-28

Darryl David staan pa vir die Richmondfees. Hy deel sy feesfoto's van vanjaar.

Fotoblad deur Chanette Paul: BookBedonnerdfees 2015

Chanette Paul Boeke en skrywers 2015-10-28

Skrywer Chanette Paul deel haar Richmond-feesfoto's. 

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-10-28

Die land se beste spellers in Afrikaans wen speel-speel.

Richmond: Wat’s die telling?

Clinton V du Plessis Boeke en skrywers 2015-10-28

BookBedonnerdfees 20 – Departement Kuns en Kultuur (Noord-Kaap) 0.

Darryl David on the Bo(o)kbedonnerd Festival 2015

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2015-10-15

"I always take flak for mixing Afrikaans and English speakers in sessions. But I truly believe one should promote multilingualism. Otherwise you will get only Afrikaans speakers listening to Afrikaans writers and English speakers for English books."

kykNET Foxwood-fees bring hulde aan Ingrid Jonker

LitNet Feeste 2015-10-13

Die spesiale multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd, is deur Petrovna Metelerkamp saamgestel om die internasionale reikwydte van Ingrid Jonker se werk as digter, skrywer en ikoniese figuur te illustreer.

Nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-10-13

"Drie leerders per graad uit elk van die nege provinsies sal op Saterdag 17 Oktober byeenkom om sake uit te spook as spelkoning- of koningin."

Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig

LitNet Clover Aardklop 2015-10-09

Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees.

Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2015-09-30

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou.

Clover Aardklop 2015: Onderhoud oor die byderhand-leesprojek

Franci Greyling, Naomi Meyer Clover Aardklop 2015-09-28

"Die gedagte van plekspesifieke digitale literatuur is dat ʼn mens die werk dmv ʼn selfoon of tablet op ʼn spesifieke plek lees en dat die plek as sodanig tot die leeservaring bydra."

Video: US Woordfees Leeskring – Madri Victor gesels met Barbara Joubert

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-09-23

Madri Victor gesels met Barbara Joubert, kosredakteur van Sarie, oor haar kookboek Kostalgie by die eerste US Woordfees Leeskring.

Foto's: Tuin van digters 2015

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-09-23

Tuin van digters 2015 het die afgelope naweek op Wellington by die Breytenbach Sentrum plaasgevind.

US Woordfees stel eie leeskring bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-09-16

Die US Woordfees Leeskring sal tien keer ʼn jaar (buiten Maart en Desember) byeen kom vir ʼn oggend van boeke, koffie of tee en ’n lekker sny koek.

Top