Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

elegie 

Elize Koch Poësie 2016-10-28

"dit was ‘n grys dag ..."

Revolusie

Anzé Bezuidenhout Poësie 2016-10-20

"Chaos word wild gesaai
in ‘n donker tornado-draai ..."

Regstudies

Jurgens David Christie Poësie 2016-10-20

"Woorde uit my hand
skop rebels vas teen rym en melodie ..."

Simon Petrus

Jemima Meyer Poësie 2016-10-20

"jy beitel dié rotsblok ..."

parasiete

Jemima Meyer Poësie 2016-10-20

"almal geniet verniet
gebroke brood ..."

Jy is my metafoor

Gideon C du Toit Poësie 2016-10-12

"Jy is my metafoor
vir liefde ..."

jong latte op die strand

Willem Boshoff Poësie 2016-10-12

"... julle jong latte, 
die see
sal julle tog almal nog onherroeplik,
verrinneweer."

Sy het gesê / Hy het gesê

Johann de Jager Poësie 2016-10-06

"My man
met hande soos huise
waarin ek kan vlug ..."

Versprei

Sunelle Geyer Poësie 2016-10-06

"Jy het vir my 'n mopaniesaad uit die
veld uit saamgebring ..."

Taalstryd

Sunelle Geyer Poësie 2016-10-06

"in vergaderings wil ek ook 'n
stuiwer in die armbeurs gooi
maar wat as ek
epitome verkeerd uitspreek
‘n verkeerde tense gebruik
extinguish in plaas van
distinguish sê?"

Abrup

Johann de Jager Poësie 2016-09-29

"Kwantumfisika   
word nanotegnologie ..."

Boemelaarbraai

Gideon C du Toit Poësie 2016-09-29

"Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn,
en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn,
dan kruip ons uit die skadu's op die gras
langs die parkering waar ons jou motor oppas."

Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar

Riette Hugo Poësie 2016-09-29

"Misterieuse suising van
bruisende bloedbranders
druis teen die oorskulp en
buise van Eustacius ..."

Saying Good-bye

Wanda Miles New writing 2016-09-21

"the cloud-mark of your plane
leaves its path of entrails
across our continent ..."

rou in die middel

Dinie Basson Poësie 2016-09-21

"nou kan jy my nie meer met koeksisters omkoop nie
en die storie is nie meer stroopsoet nie ..."

Oudword

Annecke Redelinghuys Poësie 2016-09-21

"En soos ‘n dief in die donker
kom steel die vormlose skaduwees
stukkie-vir-stukkie by jou
‘n herinnering ..."

Drome is inderdaad wonde

Joan Hambidge Poësie 2016-09-21

"Oppas, die vers
het jou vingerafdrukke op."

By Jeroen Bosch se triptieke

Joan Hambidge Poësie 2016-09-21

"Teen my bitterwete in
roep ek hulle op in die diep nag,
hulle wat my psige bevlek
in die Tuin van Aardse Luste."

Roman rock

Isobel Dixon New writing 2016-09-14

"And there, before it levels out
to pebbles, sand, more gulls, crushed shells,
the nasturtiums spread their green-and-spice ..."

The guests

Isobel Dixon New writing 2016-09-14

"Not many visitors come to the farm,
but the sudden rain has charmed
a festival of frogs out of the mud ..."

Top