"Moordenaars lewe vir ewig" deur Wynand de Kock
2012-11-23 My diepste gedagtes is eintlik te vlakDie gevoel kry al die dank
Is dit werklik nodig om almal wie jy liefhet te stenig?
"Phemba" deur Wynan De Kock
2012-11-23 Ek wil op die dakke skreeEk wil onderwater praat
Maar die meeste van die tyd
fluister ek my lewe verby
"Soet en Suiwer" deur Wynand de Kock
2012-11-23 Jy’s die vreemdeling wat ek wil wegsteekJy’s die geraamtes in my kluis
Jy’s die pyn wat in my steek
Dit wat ek vir almal uitbeeld
Jy’s die klank op my tong
So suiwer, so soet
"Sonstraal" deur Wynand de Kock
2012-11-23 Die son skyn teen my voorkopen ek weet ek het jou lief
Sagte wange, stille lippe
