Shirmoney Rhode

Shirmoney Rhode is gebore in Elsiesrivier, Kaapstad. Sy woon tans in Muizenberg. Sy het haar studies aan die Universiteit van Wes-Kaapland voltooi en hou skool by Hoërskool Claremont. Shirmoney is passievol oor die storie. Sy skryf gedigte en is mal oor performance poetry. In haar leeftyd wil sy nog ’n beroep in joernalistiek najaag.

Resensie: Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal

Shirmoney Rhode Resensies 2019-08-29

"Van die hooftemas is die trauma en effek van bendegeweld op die individue maar ook gemeenskappe, die rouproses van diegene wat familie en vriende weens bendegeweld verloor, en die rol wat dwelms en dwelmhandel speel."

NouNet-mening: Bendegeweld op die Kaapse Vlakte – ’n humanitêre krisis

Shirmoney Rhode NouNet 2019-08-08

"Hoe gaan die weermag help om die probleme op die Kaapse Vlakte, waarvan bendegeweld maar net een is, op die lang termyn te help bestry?" Shirmoney Rhode deel haar ervaringe van lewe op die Kaapse Vlakte en gee haar mening oor die weermag wat daarheen ontplooi is om bendegeweld stop te sit.

Vrouedag 2019: Om tee te drink op Vrouedag is nie genoeg nie

Shirmoney Rhode Menings 2019-08-08

"Het ons as Suid-Afrikaanse vroue al so gemaklik geword daarmee dat ons as ongelykes behandel word dat ongelykhede teen ons, ons nie meer ongemaklik maak nie? Ek persoonlik dink vroue het al so tevrede geword dat hulle nie veel meer wil eis nie." #vrouedag

ATKV-taalerfenissimposium: Djy makie reg’ie

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2018-09-20

"Die lesings het my regtig diep laat dink en besin oor Afrikaans en die toekoms daarvan, en dit veral omdat ek as onderwyseres van eerste addisionele taal my eintlik bevind in ’n taaldepressie omdat ek eerstehands sien wat besig is om op skoolvlak met Afrikaans te gebeur."

Consumerism

Shirmoney Rhode Rubrieke 2016-10-25

"As my geld nie ‘n verskil kan maak aan die leefwyse van mense wie dit regtig makeer nie, beteken daai kwaliteit niks nie."

Onderhoud: Shirmoney Rhode oor Nomme 20 Delphi Straat

Shirmoney Rhode, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-09-23

"Ek skryf omdat ek weier om te wag vir iemand om dit namens my te doen."

Uit die argief: Hare verskrik

Shirmoney Rhode Rubrieke 2016-08-31

"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."

Shirmoney Rhode bring hulde aan Adam Small

Shirmoney Rhode In memoriam 2016-07-01

"Soes ‘n Adam aan die begin van al’ie nasies
het jy spasie gemaak vi ‘n taal.
‘n Standaard.
‘n Bolands.
‘n Kaaps.
Afrikaans met al sy gesigte."

Wat is in ’n naam?

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2016-06-21

"Ek wou graag sien hoe die domestic lyk, en omdat sy nie ’n naam gebruik het nie, kon ek my nie indink hoe die domestic lyk nie. Later het ek gedink aan hoe haar domestic dalk net dit vir haar is. Net ’n domestic."

The pen is mightier than the gun    

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2016-06-03

"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ‘n gun gee in die plek van die pen."

Van Elsies na Muizenberg: My huisie by die see

Shirmoney Rhode Menings 2016-05-24

"En ek hoor hoe my destydse vriende my uitlag oor ek my hond op die see stap op ‘n sondig agtermiddag, soos ‘n wit mens. Hoe dikwels het ons dan nie juis gepraat oor witmensgoed nie. En om ‘n hond vir ‘n stappie op die see te vat was beslis op daardie lysie."

#SAS4_2015 – Shirmoney Rhode

Shirmoney Rhode Menings 2015-10-06

"Gepraat van Afrikaans om die ghellie praat. Ek dink dit is net so belangrik soos om in Afrikaans te studeer want jy kan sekerlik nie in Afrikaans lewe alvorens jy dit nie praat nie."

Die oes is groot ma die arbeiders is min

Shirmoney Rhode 2014-07-03  

Kô lat os praat! #prefablyinkaaps

Shirmoney Rhode 2013-11-04 "Die reality is warrit is, os kannitie deny nie, ma daas two sides to a story." Shirmoney Rhode antwoord Nathan Trantraal.
Top