
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
2025-01-28"Vandag is heelwat sogenaamde gelowige mense veel sterker in hul verdediging van Trump as van hul Christelike waardes ... Christenskap is gekaap en Trump se Christene gee nie om nie."

Woke me up before you go-go
2024-05-21"Hoe de hel het dit gebeur? 'Woke', wat eers iets cool en avant-garde was en die voorpunt van sosiale ontwikkeling uitgelig het, die baken van hoe ver ons as spesie gekom het, val nou as skelwoord uit die bekke van die sosiaal agtergeblewenes, die fahreit, die witter supremiste. Ek vra weer: Hoe de hel het dit gebeur?"

Afrikaner, wie is jy?
2024-04-24"Die noue bande wat Afrikaners met ander Afrikaners het, is benydenswaardig. Ek wens partykeer die res van Suid-Afrika was so lief vir mekaar soos wat die Afrikaner homself liefhet."

Die Kaappunters by die Toyota US Woordfees 2023: "Ons sing oor versoening," vertel Riku Lätti
2023-10-04"Die Kaappunters is protesmusiek, maar dit is ook bedoel om protesmusiek te wees op so ’n manier dat dit eintlik vermaaklik (ook) moet wees. Met die Kaappunters wil ons eerlik praat met mekaar, want dit is deur hierdie stilte waar die bose mense die oorhand kry en mense vyandig maak, in die naam van die Afrikaner, die sogenaamde wit Afrikaner, teen die res van die land. Dit is nie wat ons wil hê nie. Ons is groter, ons is saam met die res van Suid-Afrika."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Riku Lätti se ope brief aan 2020
2020-03-30"Ons is almal één masjien. Een masjien met baie persoonlikhede aanmekaar gekoppel."